Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Omstrede-boek-verkoop-soos-soetkoek

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 17:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Omstrede boek ‘verkoop soos soetkoek’

 
Deur MARLEEN SMITH
Dr. André Mentz (middel) van Newcastle, skrywer van ‘n omstrede nuwe boek oor beesboerdery, by twee mede-veekundiges op die jaarlikse inligtingdag van die Oos-Vrystaatse Veldbulklub by Vrede. Van links is dr. Hannes Dreyer van Vrede, Mentz, en dr. Johan Meaker, ook van Newcastle.
Dr. André Mentz (middel) van Newcastle, skrywer van ‘n omstrede nuwe boek oor beesboerdery, by twee mede-veekundiges op die jaarlikse inligtingdag van die Oos-Vrystaatse Veldbulklub by Vrede. Van links is dr. Hannes Dreyer van Vrede, Mentz, en dr. Johan Meaker, ook van Newcastle.

Dr. André Mentz sê sy omstrede nuwe boek, Beesboerdery en Veekunde Holisties Benader, verkoop soos soetkoek.

Dit is ondanks skerp kritiek en dreigemente deur die SA Vereniging vir Veekundiges (SAVVV) dat hulle regstappe teen Mentz, ‘n geregistreerde lid, gaan neem as hy nie sy boek van die mark onttrek nie.
 
Mentz het onlangs die jaarlikse inligtingdag van die Oos-Vrystaatse Veldbulklub by Vrede bygewoon en sy boek daar verkoop.
 
(Foto hierbo: Dr. André Mentz (middel) van Newcastle, by twee mede-veekundiges op die jaarlikse inligtingdag van die Oos-Vrystaatse Veldbulklub by Vrede. Links is dr. Hannes Dreyer van Vrede en regs dr. Johan Meaker, ook van Newcastle.)
 
Hy het aan Landbouweekblad gesê hy het die afgelope twee en ‘n half maande, sedert die boek beskikbaar is, al meer as 250 verkoop. Boekwinkell tot so ver as uit Windhoek doen navraag, en Senwes het ‘n klomp bestel om op versoek van klante na sy takke te versprei.
 
Lees in Landbouweekblad van 4 September wat sprekers en bultelers op dié inligtingdag oor stoetteling, bul-seleksie en veldvleis te sê gehad het.
 
Landbou.com het ‘n getekende eksemplaar van Mentz se boek bekom wat in ‘n kompetisie uitgeloof word. Klik hier om aan die kompetisie deel te neem.
 
Die boek kos R202 (RSA-posgeld ingesluit) en kan bestel word van dr. Mentz by:
Dr. Andre Mentz
Posbus 9711
Newcastle  2956
e-pos: amentz@crazyweb.co.za
 
28 Augustus 2009

 

0
 
 
  • 2786 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Bestuur mastitis só
  • Registreer op landbou.com: Ja of nee?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction