Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Oorsese-grondkopers-maak-oz-benoud

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 17:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Oorsese grondkopers maak Oz benoud

 
Deur JAN BEZUIDENHOUT

Oorsese grondkopers maak die Australiese owerheid benoud, luidens ‘n berig op The Land.

Luidens dié berig teiken oorsese beleggers deesdae plase in Suid-Amerika en in Australië, het ‘n senaatskomitee in Canberra verneem. Wat die owerheid veral kriewelrig maak, is die feit dat oorsese kopers geleidelik selfs hele distrikte in Australië kan opkoop.

Dié inligting het na vore gekom nadat groot grondtransaksies deur oorsese beleggers aangegaan is, soos die R264 miljoen (Aus$40 miljoen) wat onlangs deur ‘n belegger in Katar vir skaapplase in Queensland betaal is.

Bron: The Land

22 Junie 2010

0
 
 
  • 1588 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

deerejp
23 Jun 2010 10:03

Stem saam - dis net lande wat nie hulle beleid op datum het nie - soos SA onderandere. Ek sit tans in die Middel Ooste. In Qatar, eintlik in die hele GCC streek, mag jy as buitelander nie eiendom besit nie. Die naaste wat jy kom is n 99j huurpag vir slegs jou huis of woonstel. Alternatiewelik kan jy n besigheid besit waarvan 51% aan 'n lokale vernoot moet behoort. Hulle (GCC lande) het hulle beleide inorde. Dis tyd dat SA sy beleid ook in orde moet kry - en vinnig. LBW berig reeds van 2% tempo waarteen buitelanders SA grond koop. My opinie: hierdie is n baie groter nasionale bedreiging as die herverdeling van grond.

PS - Die mense wil self produseer en uitvoer, al is dit teen koste (om strategiese redes). Moet natuurlik nie vir een oomblik dink hulle sal jou produk koop nie. Hulle hou die sirkulasie van hulle geld intern.

  • antwoord
GW RAAD 
22 Jun 2010 12:57

nuwe kolonialisme? katarisme? of bloot uitbuiting van ontwikkelende lande wat nie altyd hulle beleid op datum het nie?

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Zim: Boere vry op borgtog
  • Grootmaak van hanslammers
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction