Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Opdraand-vir-adelaide-4

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 17:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Opdraand vir Adelaide 4

 
deur ALANI JANEKE

Die Adelaide-vier, ook bekend as die drie boere en ’n Griek, wat tans die duisende kilometers na Kaïro aflê om geld in te samel vir dié dorp se plaaslike hospitaal, het al verskeie probleme ondervind, maar die jongste is ’n motorfiets wat middeldeur gebreek het.

Die groep op pad in Tanzanië. Foto: VERSKAF

Op die vyftiende dag (14 April) van hul avontuur, nadat hulle reeds 6 208 km afgelê het, het mnr. Norman Emslie, een van die boere, se motorfiets middeldeur gebreek. Mnr. Rufus Dreyer, ’n ander boer, vertel toe hulle by Emslie kom, het hy op die gebreekte fiets tussen die brandstoftenk aan die voorkant en sy bagasie aan die agterkant, vasgesit.

Die groep was op pad van Iringa, deur Dodoma na Arusha in Tanzanië, op ’n baie slegte pad “toe Norman se motorfiets besluit het dit was genoeg”. Die groep het gedink dit was die einde van Emslie se toer.

Boer(e) maak ’n plan

Dreyer het egter opgemerk “ons het ’n sweismasjien nodig en ons kan ’n plan maak”, en die groep het met nuwe moed ’n plan begin beraam. Mnr. Richard Bennet, die derde boer, het op die naaste dorp hulp gaan soek. Hy het saam met ’n groep plaaslike inwoners na sy mede-reisigers teruggekeer.

Die motorfiets is na die dorpie vervoer, waar die drie boere met die plaaslike nutsman se toerusting aan die werk gespring het. Mnr. Stelios Georgiou, die Griek, het intussen die ander motorfietse opgepas.



Die Malawi-meer teen sonsondergang. Foto: VERSKAF

Ná vier uur se intensiewe werk het die drie boere die motorfiets herstel en het die groep hul reis hervat. Dreyer sê hulle het teen 21:00 dié aand net tot by Dodoma gevorder, maar: “’n Koue bier het nog nooit so goed gesmaak nie!”

Altesaam R47 864,00 is al vir die projek bymekaar gemaak. Die groep hoop om R1,2 miljoen in te samel.

Vir meer inligting besoek die groep se webtuiste.

15 April 2011

 

5
 
 
  • 1807 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Justine 
15 Apr 2011 20:33

Sterkte ouens, staan saam.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Behandeling van bulle vir trigomoniase
  • Oos-Kaap kry droogtehulp van R20m.
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction