|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 18:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 59% |
| Wind: |
Die maatskaplike, ekonomiese en politieke gevolge van klimaatsverandering word vandag en môre gedurende openbare verhore in die Parlement bespreek.
Die doel van dié verhore is om ’n omvattende beeld van die uitwerking van klimaatsverandering op gemeenskappe en ekostelsels in die land te bepaal, lui ’n berig van Allafrica.
Portefeuljekomitees, soos dié van Waterwese en Omgewingsake en Energie, Wetenskap en Tegnologie, sal na verwagting die verhore bywoon.
Die verhore sal ook bydra tot die inligting wat volgende maand deur ’n plaaslike afvaardiging by Kopenhagen se internasionale beraad oor klimaatsverandering word.
Bron:
Allafrica
17 November 2009
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)