Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Pampoenboere-regsaksie-oorweeg

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Pampoenboere: Regsaksie oorweeg

 
Deur ALANI JANEKE
Die Landboukollege Potchefstroom gaan al meer agteruit. Foto: FRANKLIN JACKSON
Die Landboukollege Potchefstroom gaan al meer agteruit. Foto: FRANKLIN JACKSON

As dringende herstelwerk nie binnekort by die Landboukollege Potchefstroom begin nie, kan regsoptrede volg, sê AfriForum Jeug.

Luidens ’n mediaverklaring het die organisasie besluit om die kollege ’n maand kanste gee om ’n volledige herstelplan in te dien en dringende herstelwerk te onderneem om regsoptrede te vermy.

Die organisasie het die kollege Maandag (6 Februarie 2012) besoek om vordering met herstelwerk te monitor. Die eerste ondersoek oor toestande op die kampus is op 9 Desember 2010 onderneem.

Dié onlangse ondersoek is onderneem sowat ’n jaar ná mnr. Franklin Jackson, ’n onafhanklike beroeps-en-veiligheidskonsultant, ’n verslag oor probleme en herstelwerk wat gedoen moet word, aan die organisasie en die kollege oorhandig het.

Weggejaag
Mnr. Ian Cameron, woordvoerder vir die organisasie, sê hy en Jackson is Maandag deur die kollegebestuur van die kampus af weggejaag. Die kollege se bestuur was duidelik aggressief en het geweier dat Jackson die koshuiskombuis binnegaan.”

Die bestuur, wat verlede jaar aangedui het dat ’n onderhoudsplan vir herstelwerk saamgestel sou word, kon glo nie so ’n plan aan Cameron oorhandig nie, en hulle het ook geweier om die uitslag van die ondersoek deur Jackson te erken.

Van die probleme wat Cameron uitwys, is stukkende vensters wat nie herstel word nie, storte sonder stortkoppe, elektriese kabels wat nie bedek is nie, stukkende plafonne, kragbokse wat nie kan toemaak nie, ’n gebrek aan nooduitgangtekens en beskadigde of vermiste brandbestrydingstoerusting. Geen noodhulpkissies is in koshuise beskikbaar nie, rioolpype is stukkend en riool loop teen koshuise se mure af.

Staak
Cameron sê het die South Africa Students Congress (SASCO) Donderdag (9 Februarie 2012), op die kampus begin staak weens die swak toestande.

Die bestuur, asook die LUR vir landbou in Noordwes, moet verantwoordelikheid aanvaar vir die agteruitgang van die kollege. Die toekoms van talle toekomstige voedselverskaffers word weens swak bestuur vernietig. Die gesondheids- en veiligheidrisiko’s is eenvoudig onaanvaarbaar vir ’n kollege wat alles tot sy beskikking het om ’n trotse tersiêre instansie te wees,” aldus Cameron.

Jackson se verslag is by dié berig aangeheg. Vergelyk gerus ook die foto’s wat Jackson die afgelope week op die kampus geneem het, en die foto’s wat Landbou.com in 2010 op ’n besoek aan die kampus geneem het. -

10 Februarie 2012

 

5
 
 
  • 1026 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Lae kostes sleutel tot voedselsekerheid
  • Bring jou bakkie!
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction