‘n Petisie oor plaasmoorde en –aanvalle is geskep en belangstellendes kan dit invul en terugstuur. Die petisie is deur landbou.com se redaksie opgestel en ons beoog om dit in Maart aan ‘n senior regeringsamptenaar te oorhandig.
Die petisie is op ‘n onafhanklike webwerf, wat vir dié doel gebou is, gepubliseer. Die naam van die petisie is Stop plaasmoorde. Klik hier om regstreeks na die petisie te gaan, of besoek www.mypetition.co.za en soek na petisie 418.
Op die webwerf is ruimte geskep sodat die petisie ook na vriende aangestuur kan word, indien so verlang.
15 Februarie 2010
Kommentaar
Solidariteit uit Rotterdam, hier worden de namen in de wijk NIET gewijzigd. We houden het Afrikaanderplein, de Paul Kruger straat, de Delarey weg. Stop de genocide van de dappere boere, Mandela, waar ben je nou met je zalvende praatjes?
JAT, Die petisie is reeds (op 20 April) deur die portefeuljekomitee vir Polisie in die parlement bespreek.
Jan Bez, landbou.com
vir wie wil julle hierdie petisie gee vir die moordenaars self? julle is belagrik.
hulle lag vir julle klomp slapgat liberaliste. daar is net een manier om n plaasaanval te stop en dit is met sy eie medisyne. luister na jou honde in die aande en die rigting waarna toe jou honde blaf. jy het net een lewe hulle weet persies wat aangaan. jy sal moet reageer anders gaan jy en jou gesin bloei glo my ek weet persies waarvan ek praat
bescherm de boer, hijzorg ook voor voedsel voor die swartman
I'm protesting aganist the government of South Africa
and its treatment of the Afrikaner population and farmers
in particular. These acts of murder will not go unnoticed
by the rest of the world. Protect the rights of your minorities living in your midst.
I'm writing to protest the systematic slaughter of the
Afrikaner farmer in South Africa. They feed the country and
entire continent.The ANC must stop the abuse of its minority population.
Behalwe die partisie moet ons sonder ophou bid ek is 'n Gideon en doen baie evangelisasie werk al wat help is as die mense hul harte vir die Here gee,dan en dan alleen kom daar verandering
Al wat kan werk, is om op die Here onvoorwaarlik te vertrou. Hy is ons ENIGSTE bron van beskerming. By God het ons 'n veilige SKUILPLEK. Plyt die bloed van Christus elke dag oor jou huis, plaas en mense en God doen die res!
Wat doen Landbou.com? 'n Petisie???? En dit gaan so werk?? Hierdie moordenaars gaan nie skrik vir 'n stuk papier nie?? As hulle ons kom aanval gaan 'n petisie hulle nie afskrik nie! Al wat gaan werk is: GEWERE en BOERE WAT SAAM STAAN!!! Hulle is baie banger vir 'n Boer met 'n geweer as vir 'n petisie, meeste het nie eers internet of kan lees nie. Skiet om dood te skiet al wat gaan werk.
Landbou.com het minstens inisiatief geneem en iets oor die plaasmoorde gedoen. Baie mense in SA kla steen en been oor moorde, misdaad en korrupsie, maar as dit by doen kom, kan iemand anders dit maar doen.
Jan Bezuidenhout, landbou.com
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)