Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Petrol-kunsmis-spring-staking-vry

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Petrol, kunsmis spring staking vry

 
Deur MARLEEN SMITH

Duisende lede van die Chemiese, Energie-, Papier-, Druk- en Hout-vakbond (Ceppwawu), die grootste van die vier vakbonde wat by loononderhandelinge in dié sektor betrokke is, het verlede week in ander chemiese bedrywe begin staak.

Hulle eis ‘n 10 %-loonverhoging, het mnr Cedric Maleleke, Ceppwawu-woordvoerder, by navraag gesê.

Die staking raak egter nie die petroleumbedryf nie, omdat dié werkgewers kort voor die beoogde staking ‘n nuwe aanbod oor loonverhogings vir die volgende twee jaar gemaak het. Dit sluit ‘n 9,5 %-verhoging vir dié jaar in.

“Dit lyk of ons lede daarmee tevrede is,” het Maleleke aan Landbouweekblad gesê. Werkers staak wel in die bedrywe vir industriële chemiese middels, farmaseutiese middels, pulp en papier, het hy gesê.

Mnr. Koos Engelbrecht, van die kunsmisbedryf se werkgewersvereniging, het bevestig dat daar ook nog geen stakings by kunsmisaanlegte is nie.

Die vakbond Solidariteit, wat ook aan die loononderhandelinge in die nasionale bedingingsraad vir die chemiese bedryf deelneem, het vroeër in ‘n verklaring gewaarsku dat hy dit sal oorweeg om ‘n 48-uur kennisgewing vir ‘n staking uit te reik as sy lede besluit om nie werkgewers se aanbod van 8 % te aanvaar nie.

Sasol, Foskor en Omnia is onder die groot werkgewers wat by die onderhandelings betrokke is, het Solidariteit gesê.

23 Julie 2009
 

0
 
 
  • 3060 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Groenteboere in drukgang
  • Tuinversorging
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction