Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Pioneer-betaal-geen-dividend

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Pioneer betaal geen dividend

 
Deur SUSAN BOTES

Pioneer Foods se kragmeting met die Mededingingskommissie en markomstandighede het dié genoteerde maatskappy se finansiële state só gekarnuffel dat geen dividend vanjaar verklaar is nie.

‘n Dividend van R1,25 per aandeel is in die vorige finansiële jaar, geëindig 30 September, uitgereik.

Volgehoue deflasionêre druk is as rede aangevoer vir die daling van 3% in inkomste van R16,284 miljard (2009) tot R15,731 miljard (2010). Die maatskappy se netto wins het gestyg vanaf R4,551 miljard (2009) tot op R5,01 miljard (2010). Bedryfswins het gedaal vanaf R1,092 miljard (2009) tot R742,7 miljoen (2010).

Pioneer se veelvuldige mededingingsake het hom die afgelope jaar R654 miljoen gekos. Dit sluit die R196 miljoen boete vir sy betrokkenheid by ‘n broodkartel en R458 miljoen opgelope koste vir die skikking met die Mededingingskommissie vir alle ander sake wat tans teen die maatskappy ondersoek is. Dié boetes het veroorsaak dat die wesensverdienste per aandeel met 62% daal tot R236 miljoen (2009: R620,9 miljoen).

Die uitstaande boetes sal in die huidige finansiële jaar vereffen word.

Indien die boete- en skikkingskoste buite rekening gelaat sou word, sou die bedryfwins vir die 2010 finansiële jaar op R1,407 miljard te staan gekom het. Dit sou ‘n verbetering van 21% op die vorige jaar se syfer gewees het.

Die resultate is gunstig ontvang. Pioneer se aandeelprys het Maandag, 6 Desember, op R49,25 per aandeel gesluit en net ná die aankondiging die Dinsdag het die prys gestyg tot op R50,80 per aandeel. Teen Woensdagoggend het dié syfer op R52 gestaan.

7 Desember 2010

0
 
 
  • 1226 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Aandeelhouer 
07 Des 2010 19:15

Hoekom moet die aandeelhouers die koste van hierdie boete dra?

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Oefening ná toediening van perdesiekte-entstof?
  • GELUK
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction