Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Plaasmoord-lae-intensiteit-oorlog

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Plaasmoord 'lae intensiteit oorlog'

 
Deur ALANI JANEKE

Plaasmoorde neem nou epidemiese afmetings aan, met boere wat hulleself in ‘n lae intensiteit oorlog bevind eerder as net in enkele misdaadvoorvalle, sê die Vryheidsfront Plus (VF Plus).

Luidens ‘n verklaring sê adv. Anton Alberts, die party se ekonomiese parlementêre woordvoerder, heers daar skok in die party se geledere oor die twee plaasmoorde wat die afgelope naweek in Limpopo plaasgevind het.

Alberts meen die kombinasie van die terreur van plaasmoorde en verhoogde krag- en brandstofpryse is ‘n doodsteek vir die boerderybedryf asook voedselsekuriteit in die land. “Indien mens boonop die abortiewe grondeiseproses daarby voeg, dan is dit duidelik dat boere in Suid-Afrika uiters dapper mense is deur steeds te probeer voort boer.”

Onthou om landbou.com se petisie – Stop plaasmoorde – te onderteken.

Terugkeer van die kommandostelsel
Alberts sê die boeregemeenskap is reg om ernstig te vra vir die terugbring van die kommandostelsel.

“Die boere is tans uitgelewer aan geweld en doodslag met net ‘n patetiese Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en ‘n paar uitgedunde wapens waarmee hulle hulleself moet beskerm. Die Regering sal ernstig moet begin besin oor die stand van sake en oor die terugbring van die kommandostelsel,” verduidelik hy.

Volgens Alberts was die stelsel nooit rasgedrewe nie, en moet geen geskiedkundige, rasse of praktiese beletsel op die stelsel bestaan nie.

Die party is van plan om binnekort met pres. Jacob Zuma oor die saak te gesels. “Dit is belangrik dat die staat almal in Suid-Afrika se lewens kan beveilig, maar veral dié van die boere wat die sosio-ekonomiese ruggraat van ons samelewing daarstel by wyse van voedselsekuriteit,” meen Alberts.

Lees ook:

Politieke party vaar uit oor plaasmoorde

3 Maart 2010

5
 
 
  • 1603 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Bekommerde ma van twee tieners 
13 Apr 2010 09:18

ek is ontsteld en bekommerd oor my en my gesin se veiligheid. ek is 'n weduwee wat al vir 11 jaar saam met my twee tieners alleen woon en voel magteloos om my twee kinders te beskerm. ons het al 2 inbrake beleef en 1 poging, terwyl ons tydens lg in die huis was om 5 uur die oggend. die rowers was gewapen en het nav die alarm se aanhoudende geloei, uiteindelik weggehol. ek wil so graag betrokke raak erens en is van mening dat ons ferm standpunt moet inneem en dinge moet begin DOEN om die wereld bewus te maak.

  • antwoord
Stingel 
04 Mar 2010 19:42

Ons moet maar na ons self kyk en ons self beskerm. As daar moet gewag word dat iemand ons help is dit te laat.Al die gruwelike aanvalle word so sagkuns verby gekyk. Los maar vir Zuma,hy weet van als,hy kyk opsetlik na ander rigting.

  • antwoord
Anton Alberts 
04 Mar 2010 16:54

Dankie vir jou ondersteuning Attie.

Groete

Anton

  • antwoord
Attie
04 Mar 2010 12:22

Goed Anton, julle kan reken op my ondersteuning. Ons moet hierdie onding uitroei.

  • antwoord
Anton Alberts 
03 Mar 2010 17:41

Attie. Ons het 'n plan vir die internasionalering van plaasmoorde. Wat Zuma betref, gaan ons hom spoedig sien en is die internasionalisering en 2010-Sokker hefbome om die kommandostelsel terug te kry. Ons sal ook Landbou.com se petisie onder sy aandag bring. Glo vir my, ons gee aandag hieraan. Hierdie is 'n saak wat my persoonlik na aan die hart le. Insgelyks vra ons natuurlik die publieke se ondersteuning. Dalk sal ons meer publiek moet betoog, en dan is die massas wat ons steun van kardinale belang.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
03 Mar 2010 15:44

ek stem saam, soos ek reeds te vore met die jeug samekoms al geskryf het die berigte moet in engels vertaal word en versend word. die mense moet weet dat plaaslike wittes nie veilig is nie maar gedood word. plakkers en baniere moet reeds bespreek word vir die wereld beker sodat daar bewusmaking veldtog moet wees sodat die geraamde 23 miljard mense wat na die w/beker gaan kyk bewus gemaak word rondom ons situasie. praat met Zuma gaan niks help nie. VF mors hulle tyd. hulle het reeds Retief se verhaal vergeet, hulle het Rubicon vergeet en ook Kodesa. sit julle versier op ander plekke manne...

  • antwoord
Attie
03 Mar 2010 09:12

Anton, ek hou nie van die binnekort met Zuma gesels nie. Ons moes al Maandag met Zuma gesels het en hom geforseer het om standpunt in te neem. Kan die VF nie asseblief help dat hierdie rassistiese aanvalle meer opgeblaas word in die internasionale media nie.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Kommer oor onwettige waterverbruik
  • Michelle Obama dra Camdeboo-bokhaar
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction