Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Plase-herrie-oor-nasionalisering-geblus

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Plase: Herrie oor ‘nasionalisering’ geblus

 
Deur ALANI JANEKE

‘n Herrie oor die nasionalisering van plase in Suid-Afrika, wat die naweek in die media ontstaan het, is nie op die kaarte nie, sê Agri SA.

Mnr. Thozi Gwanya, die direkteur-generaal van die Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, het aan Agri SA gesê dat die nasionalisering van produktiewe landbougrond ‘’nie op die kaarte is nie”.

Volgens dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, het Gwanya Maandag tydens ‘n vergadering aan hom gesê dat die staat nie beplan om landbougrond te nasionaliseer nie.

Volgens verskeie mediaberigte het Gwanya in die departement se driejaar strategiese plan ‘n voorstel gedoen wat aandui dat die land se produktiewe grond ‘n nasionale bate moet word.

Luidens ‘n berig in The Citizen wil Gwanya die Grondwet glo verander sodat hy produktiewe plaasgrond na ‘n nasionale bate mag verander.

Slegs onproduktiewe plase teruggeneem
De Jager sê volgens Gwanya is die departement slegs van plan om plase, wat deur middel van grondeise aan begunstigdes gegee is en onproduktief is, terug te neem. “Vir dit wat hy wil doen is dit nie nodig om die Grondwet te verander nie”, sê De Jager.

Hy sê uit dit wat na bewering in die verslag staan, kan egter afgelei word dat nasionalisering van produktiewe grond geïmpliseer word.

De Jager sê Agri SA was vandag van plan om ‘n duidelike streep in die sand oor dié kwessie te trek, aangesien dit “nie die eerste keer is wat hy (Gwanya) dié vlieër in die lug opstuur nie”.

De Jager sê hulle het ook samewerking tussen die departement en boere, ten opsigte van die besteding van 25% van die departement se begroting op die heropbou van vervalle plase, bespreek. “Dit was eintlik ‘n goeie vergadering”, sê De Jager.

Bron:

The Citizen

15 Maart 2010
 

5
 
 
  • 2577 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Stadig gebakte lamskenkels
  • GM mielies verhoog opbrengs en bring talle voordele
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction