Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Plase-werkers-drasties-minder

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Plase, werkers drasties minder

 

Die aantal mense wat op plase in diens geneem word, het tussen 1993 en 2007 met 27,1% afgeneem, sê die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge.

Luidens ‘n berig op iafrica.com het die instituut, Woensdag (26 Januarie 2011) bekend gemaak dat die aantal mense wat op plase werk in dié tydperk van 1,1 miljoen na 796 806 gedaal het.

Volgens die studie is dieselfde neiging ook in die aantal plase in die land aangeteken, met ‘n vermindering van 57 987 plase in 1993 na 39 982 plase in 2007.

Verhoogde meganisasie

Mnr. Marius Roodt, ‘n navorser by die instituut, sê: "Dit is moontlik dat daar ‘n toename in die meganisasie van plase is wat lei tot ‘n afname in die aantal plaaswerkers.”

Die samesmelting van plase speel ook moontlik ‘n rol. Luidens die verslag het al die provinsies in die land, buiten Gauteng, ‘n afname aangeteken.

Tydens die ooreenstemmende tydperk het die aantal plaaswerkers in Mpumalanga met 45% gedaal, en in die Vrystaat en KwaZulu-Natal het plaaswerkergetalle met 39% gedaal.

Daarteenoor het die getal plase in alle provinsies afgeneem, met die grootste daling (47%) in Limpopo. Die hoeveelheid plase in dié provinsie het van 5 053 in 1993 na 2 657 in 2007 verminder.

Bron: IAfrica

27 Januarie 2011

5
 
 
  • 1727 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Bosluise 
30 Jan 2011 11:58

Die wereld word so moeilik gemaak vir die boer met arbeidswetgewing en vakbonde wat werkers die maan en sterre beloof sonder dat hulle hoef hard te werk.
Dat boertjie tot die slotsom sal kom; hy kan regkom sonder die moeilikheid.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
30 Jan 2011 07:58

Dis n bledie klugspul!Die wette is net eenvoudig daar om dit onplesier te maak vir die wit boer!

  • antwoord
Onbekende besoeker 
29 Jan 2011 13:55

I don't think that it is just mechanisation. When labour was easy to employ and fire if not needed, you felt more at liberty to hire people. Now you don't hire as you will never be able to lay off without a great deal of trauma.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
29 Jan 2011 08:43

wat is die uitwerking van grondeise en seb?

  • antwoord
Saaiboer 
27 Jan 2011 18:43

En ons gaan nog meer meganiseer. Gaan aan met julle belaglike wette.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Daaglikse Nuusbrief (edition 106)
  • Voer van tamaties vir beeste en perde
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction