Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Rampe-en-nood-tina-wil-wikkel

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Rampe en nood: Tina wil wikkel

 
Deur JAN BEZUIDENHOUT

Beoogde aksies rakende ramp- en noodondersteuning aan die landbou moet dringend aan haar verskaf word, het die Minister van Landbou pas aan ‘n afvaardiging van Agri SA gesê.

Tydens ‘n vergadering wat ‘n afvaardiging van Agri SA met me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, gehou het, het sy daarop aangedring om aktuele aangeleenthede in die landbou spoedeisend te hanteer.

Sy het Agri SA versoek om tersaaklike dokumentasie in hierdie verband en spesifieke met betrekking tot aksies rakende ramp- en noodondersteuning aan die landbou dringend aan haar te besorg.

Luidens ‘n nuusverklaring het Joemat-Pettersson die afvaardiging ingelig oor pres. Jacob Zuma se stappe wat gerig is op verbeterde dienslewering, gemeet aan teikens van die medium termyn strategiese raamwerk van die regering asook aan die ANC se Polokwane-resolusies. “Ek gaan ook hieraan gemeet word en gaan dienooreenkomstige dienslewering van my amptenare verwag”, het sy gesê.

Agri SA se afvaardiging, onder leiding van mnr. Johannes Möller, voorsiter, het die geleentheid benut om die voorkeure van sy werksprogram vir 2010 met haar te bespreek. Heelwat aandag is gewy aan die Strategiese Plan vir die Suid-Afrikaanse Landbou as raamwerk vir beleidvoering. Daar is ‘n verstandhouding bereik dat die jongste beleidinisiatiewe van die Regering in hierdie plan verreken en op die hoogste vlak bevestig moet word.

Die betrokkenheid van die minister en van haar kollegas by Agri SA se bedryfskonferensie op 25 Februarie, die boerontwikkelingskonferensie op 26 Februarie en die veiligheidsberaad op 8 Maart is ook met haar bespreek en sy het haar samewerking en ondersteuning daaraan gegee.

25 Januarie 2010

0
 
 
  • 1651 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Warm poedings
  • Afgri betaal miljoene vir oortreding
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction