Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Ramphulp-vir-vrystaters

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Ramphulp vir Vrystaters

 
CHRIS JOOSTE

Boere van die Noordoos-Vrystaat gaan ramphulp van R11,4 miljoen ontvang vir die skade wat hulle gely het toe duisende stuks vee in September van koue gevrek het. Die geld word van 16 Februarie af aan byna 1 500 aansoekers in die Vrystaat uitbetaal.


Boere wat skade gely het, sal net vir tien koei-eenhede vergoed word. Die eerste vyf eenhede word 100 % uitbetaal en die volgende vyf 80 %. 'n Koei-eenheid is R2 000 werd, wat beteken dat elke suksesvolle aansoeker 'n maksimum van R18 000 sal ontvang, sê me. Christa Klinck, ontwikkelingskundige van die Vrystaatse departement van landbou wat die hulpskema hanteer.


Volgens die skaal waarop dit bereken word, is 'n koei een koei-eenheid, 'n bul 1,8 koei-eenhede, 'n lam 0,1 en 'n ram 0,35 eenhede. Elkeen se skade word bymekaar getel, na koei-eenhede verreken en die eerste tien dan uitbetaal.


Inligting oor die hulp is aan Vrystaat Landbou, die National Farmers' Union en raadslede en munisipaliteite in die betrokke distrikte gestuur.


Boere en vee-eienaars wie se aansoeke geslaag het, moet hul tjeks by die departement se kantore in Heilbron, Frankfort, Villiers, Cornelia, Vrede, Warden, Harrismith, Memel, Tweeling, Reitz, Bethlehem en Kestell gaan haal.


Mnr. Cassie Muller, ondervoorsitter van Vrystaat Landbou, sê kommersiële boere is dankbaar vir dié hulp, hoewel dit lank geneem het. Die Oos-Vrystaat is nog erg in 'n droogtegreep, maar die huidige hulp en die nasionale strategie wat nou in werking is, bring hoop dat droogtehulp vinniger toegeken sal word.

6 Februarie 2004

0
 
 
  • 1563 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • SA perde na Hongkong
  • Agri SA: Staat vat nie besetters vas
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction