Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Regulasies-vir-renosterjag-bekend

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Regulasies vir renosterjag bekend

 
deur ALANI JANEKE

Voorgestelde veranderinge aan regulasies vir die merk van renosterhorings en die jag van wit renosters is gepubliseer.

Voorgestelde veranderinge aan regulasies vir die merk van renosterhorings en die jag van wit renosters is in die Staatskoerant gepubliseer. Luidens ‘n verklaring is dié norme en standaarde in die staatskoerant van 30 September 2011 vir kommentaar gepubliseer. 

Die veranderinge word voorgestel in ‘n poging om die uitbuiting van die bestaande sisteem deur sekere individue stop te sit.

Mnr. Albi Modise, woordvoerder van die Departement van Omgewingsake, sê: “Die voorgestelde veranderinge is daarop gefokus om die misbruik van die permitstelsel te beperk. Hoewel onwettige jag die hoof bedreiging vir die voortbestaan van die oorlewing van renosters buite dieretuine is, is strenger vereistes rakende jag nodig om te vir seker dat die proses gestandariseer is en om moontlike misbruik van die stelsel te beperk.”

Mikro-merkers
Volgens die nuwe standaarde moet die horings van alle lewendige renosters wat verkoop of vervoer sal word, wat voor die instel van die norme en standaarde nie gemerk is nie, se horings met die nodige mikro-merkers gemerk moet word.

Die bestuur van die jag van wit renosters en alle renosterjag-ekspedisies, moet volgens die voorstelle streng beheer word, volgens die proses rondom die toekenning van ‘n permit vir die jag van ‘n bedreigde spesie. Met behulp van dié permit kan die departement die aantal renosters waar die jagtog sou plaasvind, nagaan.

Een elke jaar
Volgens die voorstelle mag ‘n individu ook net toegelaat word om elke twaalf maande een renoster te jag en ‘n trofee uit te voer.

Kommentaar oor die voorstelle binne 30 dae vanaf die publikasie datum by die departement ingehandig word.

Die totale voorsteldokument is hier beskikbaar.

9 Oktober 2011

0
 
 
  • 738 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoeker Gawie Botha 
10 Okt 2011 10:33

Watter "wildboer" sal so onnosel wees, om die "spesie" waarmee hy die meeste geld maak te laat uitroei....! Dink jy n druiwe boer kap sy wingerd uit indien dit nog lewensvatbaar is...????????????????

  • antwoord
Onbekende besoeker 
10 Okt 2011 08:28

Hehehehe wat n GRAP julle maak dit net maklik vir die regeering om nie hulle werk te doen nie en ook om die Renoster wettig uit te roei, julle is ook maar net siek soos die pouchers.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • MPO se rol indringend bekyk
  • Mylpaal vir die Merino
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction