Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Rekord-vir-nederburg-veiling

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 18:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:59%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Rekord vir Nederburg-veiling

 
AMELIA GENIS

Een van die gesogste versamelaarsitems op vanjaar se Nederburg-veiling is drie stelle van 30 bottels elk Veiling Cabernet Sauvignon wat elke oesjaar van 1971 tot 2000 verteenwoordig — gemaak deur die drie wynmakers van dié epog, mnre. Günter Brözel, Newald Marais en Razvan Macici.

Die 30ste Nederburg-veiling in die Paarl op 2 en 3 April bied vanjaar 'n rekordgetal van 102 deelnemers en 'n versameling van 9 290 kiste bestaande uit 178 puik en skaars wyne.

Die 11 nuwelinge is Annandale, Asara, Darling-kelders, De Toren Private Kelder, Durbanville Hills, Hidden Valley, Kleine Zalze, Nitida, Onderkloof, Stellenbosch Vineyards en Tukulu.

Mnr. Bennie Howard, veilingsbestuurder, sê dié versameling wyn vier 'n mylpaal in die Suid-Afrikaanse wynbedryf. "Ons deelnemers het hulself oortref in hul toegewydheid om merkwaardige wyne voor te lê."

Altesame 123 rooi, 29 wit, 4 vonkel, 8 Edel Laatoes, 1 Spesiale Laatoes, 10 port en 3 muskadelwyne sal te koop aangebied word.

Van die rooi wyne is 36 Cabernet Sauvignon, 17 Pinotage, 16 Shiraz/Syrah, 9 Merlot, 1 Malbec, 1 Cabernet Franc, 1 Touriga Naçional, asook 'n rekordgetal van 42 versnitwyne.

Die wit wyne sluit 10 Chardonnay, 8 Chenin Blanc, 7 Sauvignon Blanc, 3 Semillon en 1 wit versnitwyn in.
In die afdeling vir bottelgegiste vonkelwyne sal die Pongrácz MCC 1992 verkoop word.

Suid-Afrika se eie kultivar Pinotage presteer gewoonlik goed op die Nederburg-veiling. Verlede jaar het die Lanzerac Pinotage 1968 vir R7 000 vir 'n enkel 6 x 750 ml kis verkoop — die hoogste prys vir 'n rooi wyn. Vanjaar is wyn van die 1964-oesjaar te koop. Die veiling begin met die 1999-wenners van die Pinotage-vereniging se Absa Top Tien-kompetisie.

19 Maart 2004

0
 
 
  • 1761 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Onsekerheid oor ramphulp vir droogte
  • Nuwe wet kan hof se deure vir grondeienaars sluit
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction