Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Reuse-potensiaal-vir-pluimvee

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Reuse-potensiaal vir pluimvee

 
Deur ALANI JANEKE

Afrika is ’n groot gebied wat reuse-potensiaal vir die pluimveebedryf inhou, sê die Suid-Afrikaanse Pluimvee-vereniging (SAPA).

Mnr. Kevin Lovell, uitvoerende hoof van SAPA, sê volgens die jongste statistiek sal die vasteland se groeikoers teen 2020 na verwagting $2,6 triljoen beloop, met ’n tekort van meer as 23 miljoen ton hoendervleis en sowat 12 miljoen ton eiers wat voorspel word.

Afrika se totale verbruik van hoendervleis sal teen 2050 na verwagting 29 698 miljoen ton beloop, terwyl 16 487 miljoen ton eiers verbruik kan word.

Groeiende bevolking
Lovell sê volgens die data gaan Afrika se bevolking ook aansienlik groei, en die meeste van die mense sal in stedelike gebiede woon. Die grootste bevolkingsgroei word vir Oos-Afrika voorspel. Verlede jaar het dié bevolking op sowat 300 miljoen gestaan, wat teen 2050 na verwagting tot 711 miljoen kan groei.

Die hoendervleistekort in die gebied kan na verwagting 9,7 miljoen ton beloop.

Lovell sê Noord-Afrika bied ook baie geleenthede vir groei, met ’n bevolking wat met 109% kan groei en ’n tekort van 4, 9 miljoen ton hoendervleis wat teen 2050 kan ontstaan.

Suid-Afrikaanse bedryf moet groei   

Volgens Lovell sal Suid-Afrika teen 2050 in sy eie vraag na pluimveeprodukte kan voorsien, mits die bedryf oor die volgende 40 jaar met 80% groei. Groot geleenthede bestaan dus ook op die plaaslike mark.

Lovell sê die bedryf se jaarlikse inkomste word tans op sowat R50 miljoen bereken, wat uitwerk op pluimveeprodukte van sowat R1000 per verbruiker. Die land is die grootste produsent van pluimveeprodukte op die vasteland, met sowat 28% van die produkte wat plaaslik geproduseer word.

Tans staan die internasionale verbruik van varkvleis op sowat 40%, maar dit begin daal. Die internasionale verbruik van hoendervleis staan tans op sowat 34%, maar dit is besig om toe te neem. Lovell sê die groei word aan dieetkeuses toegeskryf.

2 Junie 2011

0
 
 
  • 1004 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Jag verwoes én red renosters
  • Dagsê
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction