Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Sa-gasheer-ipa-kongres

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

SA gasheer by IPA kongres

 
Mnr. Chris Krone. Foto: VERSKAF
Mnr. Chris Krone. Foto: VERSKAF

Suid-Afrika is gekies om as gasheer op te tree deur die Pruimedantevereniging (IPA) vir die herdenking van sy twintigste bestaansjaar tydens sy internasionale kongres in Kaapstad.

Tydens die kongres, wat vanaf 25 tot 27 Oktober plaasvind, sal spesiale aandag aan die geskiedenis van die IPA gegee word sowel as produksie en bemarking van pruimedante oor die wêreld. 

Navorsing deur lede van die IPA het reeds bevestig dat pruimedante hoog aan antioksidante is en ander bestandele wat groot gesondheidsvoordele inhou. Navorsing in Amerika en Frankryk het getoon dat pruimedante ‘n groot rol kan speel in die voorkoming van verskillende kankers, hartvatsiektes en ook die bevordering van beengesondheid.

Die lede van die IPA sal ook die uitslae van hulle gesamentlike generiese promosieprogram in Indië ontleed en besluite daaroor neem. Mnr. Chris Krone, voorsitter van die IPA, het verduidelik dat Indië spesifiek vir hierdie promosieprogram gekies is vanweë sy reuse-bevolking waarvan ‘n baie groot gedeelte vegetaries is. 

Supermarkte, soos in die hoogs ontwikkelde lande, begin nou posvat in Indië en dus word ‘n nuwe styl van kosaankope ontwikkel wat ‘n omvattende promosie in die winkels saam met tydskrif-artikels en koerant advertensies moontlik maak.

Prof. David Hughes van die Imperial College in Londen, ‘n kundige op verbruikersgedrag en kooptendense, sal as genooide spreker optree en aanbevelings maak wat ook in die Indiese program toegepas kan word.

Die afgevaardigdes sal na die kongres ook verwerkingsfabrieke en die landelike produksiegebiede besoek waar pruimedante in Suid-Afrika verbou word. Verskeie groepe gaan ook ander dele van die land sowel as wildparke besoek, het Krone gesê.

18 Oktober 2010

0
 
 
  • 964 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Honde, katte en eksotiese spesies: Alle antwoorde op Vra-vir-Faffa
  • Bees voerkraal-boer
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction