Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Sa-kan-deel-van-goue-hoofweg-wees

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

SA kan deel van ‘goue hoofweg’ wees

 
Deur ALANI JANEKE

Suid-Afrika kan deel wees van die toekoms van die “goue hoofweg” vir die vervoer van landbouprodukte tussen Asië en Suid-Amerika, meen prof. Johan du Plessis van Logistics International.

“Suid-Afrika moet dus sorg dat ons vervoer-infrastruktuur aan die uitdagings voldoen en ons moet ook na moontlikhede in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG),” verduidelik hy.

Vervoer belangrik in die toekoms
Volgens Du Plessis gaan sowat 80% van produkte wat wêreldwyd geproduseer word buite die lande waar dit geproduseer is, gebruik word. “Die land met die beste voorsieningsnetwerke gaan dan dus die wenners wees.”

Die twee grootste mededingers van die volgende eeu gaan China en Indië wees, meen Du Plessis. “Teen 2020 gaan Asië se bevolking 8 miljard mense wees, en daar sal meer middelklasverbruikers as in ontwikkelde lande wees,” vertel hy.

Leemtes in SA mark
Intussen meen dr. John  Purchase, uitvoerende hoof van die Landboubesigheidskamer (LBK), Suid-Afrika moet die leemtes in die plaaslike mark aanspreek sodat die land selfvoorsienend kan wees.

Hy sê hoewel die land baie produkte het wat uitgevoer word, is daar stapelvoedsels wat steeds ingevoer word. “Die invoer van rys het tussen 2007 en 2009 van R2 130 miljoen na R3 868 miljoen gestyg. Daaraan kan ons nie veel doen nie. Tweedens het die invoer van koring van R1 844 miljoen in 2007 na R2 377 miljoen in 2009 gestyg. Daaraan kan die plaaslike mark iets doen.”

Volgens Purchase het Suid-Afrika ‘n hoogs gediversifiseerde en mededingende landbouvoedselbedryf, en moet meer krediet aan die bedryf gegee word vir die produksie van hoë-gehalte, goedkoop en veilige voedsel.

Beide Du Plessis en Purchase was sprekers by die tiende AMT Landbouvooruitskouingskonferensie op 21 en 22 September in Pretoria.

23 September 2010

0
 
 
  • 1926 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • SA het nie grondbelasting -- Thoko
  • Nuwe model vir grondhervorming?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction