Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Sa-sukkel-met-verwerkte-produkte

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

SA sukkel met verwerkte produkte

 
Deur SUSAN BOTES

Suid-Afrika se aandeel in verwerkte landbouprodukte in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) het volgens die Verenigde Nasies binne drie jaar met 31% geval.

In 2007 het Suid-Afrikaanse verwerkte produkte die streek oorheers met 72%. Die res van die SAOG was verantwoordelik vir 13% van produksie, die Europese Unie (EU) vir 9%, Brasilië vir 1% en die res van die wêreld vir 5%.

Verlede jaar het dié syfers dramaties verander. Suid-Afrika se aandeel het tot het tot 41% gedaal, terwyl ander lidlande van die SAOG 22%, die EU 27%, Brasilië 6%, China 1% en die res van die wêreld 3% van verwerkte produkte verskaf het.

Die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) se vooruitskouingsverslag beveel aan dat dié neiging omgekeer moet word deur nuwe groeigebiede vir die plaaslike landbouverwerkingsektor te vind.

Ruimte vir verhoogde produksie
Die stygende inkomste en groeiende vraag na verwerkte produkte met hoër waarde dui daarop dat daar wel ruimte vir verhoogde produksie binne die verwerkingsektor is.

Me. Sandy Kruger, kommersiële bestuurder van grondstowwe by SAB, sê die mededingendheid en volhoubaarheid van die plaaslike landbou is ’n bron van kommer.

“SAB fokus op plaas like verkryging omdat ons meen dit is die enigste volhoubare opsie. Die waardeketting moet deur die bank aandag kry. Daar kan nie net op kommoditeite gefokus word nie.”

Om dít te bewerkstellig moet die Regering ’n stabiele beleidsomgewing daarstel, terwyl die private sektor moet saamwerk om ’n doeltreffende waardeketting te bewerkstellig.

29 Augustus 2011

0
 
 
  • 998 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Shiraz gewild onder topwyne
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction