Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Safex-kursus-uv

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Safex-kursus by UV

 
Deur MARLEEN SMITH

Die departement landbou-ekonomie aan die Vrystaatse Universiteit bied op 4 September weer ‘n nuttige kursus oor die basiese werking van die SA Termynmark vir Landbouprodukte (Safex) aan.

Prof. Johan Willemse, hoof van die departement, sê die nuwe plantseisoen is om die draai, terwyl die meeste produkpryse die afgelope jaar skerp gedaal het. Saaiboere se besluitneming word bemoeilik deur verskillende boodskappe, wat wissel van dat hulle minder moet plant, tot dat hulle sogenaamde papiermielies moet koop en niks plant nie.
 
Die kursus is van waarde vir enigeen wat in graanproduksie en -bemarking betrokke is.
 
Willemse wys daarop dat al hoe meer boervroue deesdae die bemarking en prysverskansing van hul produkte behartig omdat hul mans nie bedags daarvoor tyd het nie. Dit gebeur ook in Amerika, en die vroue is dikwels suksesvoller as hul mans.
 
Voorts dring finansierders al hoe meer daarop aan dat vooraf oor ‘n prys- en bemarkingstrategie ooreengekom moet word, as deel van ‘n boer se finansieringsooreenkoms.
 
Selfs veeboere kan Safex-instrumente gebruik om hul teen stygende voergraanpryse te verskans. Dit sal ook in die kursus bespreek word.
 
Mense wat belang stel, kan ‘n plek bespreek by ellism.sci@ufs.ac.za, dstrydom.sci@ufs.ac.za of (051) 401 2826/7036.
 
‘n Handleiding sal aan kursusgangers uitgedeel word, en aan die einde van die een-dag-kursus behoort hulle ‘n goeie werkbare kennis van Safex-instrumente te hê.
 
26 Augustus 2009
0
 
 
  • 2210 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Ontwikkeling: Nkwinti kyk na China vir hervorming
  • Skep die sop
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction