Amelia Genis
18 Desember 2002

1840 keer gelees | 0 kommentaar

"SANParke vermoor nie en hy steel nie vee nie, maar hy bied beskerming aan die boer se vyand. Hy laat hom vry rondloop. Hy hou nie sy drade in stand nie. Hy vermoor jou finansieel deur nie probleemdiere in toom te hou nie," het mnr. Jan Nieuwoudt van die Garies-Boerevereniging op die jaarvergadering van


"SANParke vermoor nie en hy steel nie vee nie, maar hy bied beskerming aan die boer se vyand. Hy laat hom vry rondloop. Hy hou nie sy drade in stand nie. Hy vermoor jou finansieel deur nie probleemdiere in toom te hou nie," het mnr. Jan Nieuwoudt van die Garies-Boerevereniging op die jaarvergadering van die Namakwaland-Boere-unie gesê.

"As die boer nie verder kan aangaan nie, wie staan voor in die ry om sy grond te koop?" het hy in sy pleidooi om groter samewerking tussen SANParke en plaaslike boere, en die openbaarmaking van SANParke se toekomsplanne gevra.

Nadat SANParke se planne op kort en mediumtermyn aan die vergadering bekend gemaak is, het mnr. Gert van Wyk van die Kamieskroon-Boerevereniging, wie se plaas aan die park grens, gesê, "SANParke is 'n gegewe. Dié organisasie het gekom om te bly. Hy gaan die park vergroot en ons kan hom nie keer nie." Daar is volgens hom net een oplossing, en dit is dat heinings só gespan en in stand gehou word dat probleemdiere nie na ander plase oorspoel nie.

"Ons moet probeer om saam met hulle ons boerderye so vaartbelyn moontlik te maak."

27 Desember 2002


Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights