Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Sapd-se-taal-engels

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

'SAPD se taal is Engels'

 
Deur JOHAN COETSEE

Die SA Polisiediens se taal is Engels. "Aanvaar dit of los dit", het polisiekommissaris Mzwandile Petros 'n vraag van Agri Wes-Kaap oor die SAPD se taalbeleid afgemaak.

Petros het só in die teenwoordigheid van mnr. Leonard Ramatlakane, Wes-Kaapse minister van gemeenskapsveiligheid, tydens 'n gesprek oor veediefstal geantwoord oor waarom polisiebeamptes slegs Engels gebruik.

Mnr. Carl Opperman, hoof uitvoerende beampte van Agri Wes-Kaap, het op 'n streekkongres van dié organisasie in die Paarl gesê dié beleid weerhou talle plaaswerkers daarvan om klagtes by die polisie aanhangig te maak.

Mnr. Enslin Kotzé van die landbouvereniging Paarl wat die gesprek oor die polisie se taalbeleid op die kongres ingelei het, sê al wie baat vind by die totale verengelsing van die SAPD, is die misdadigers.

Afgesien daarvan dat talle plaaswerkers nie meer klagtes by die SAPD wil indien nie omdat hulle nie Engels magtig is nie, lei dit ook tot swak verslae deur van die polisieeamptes wat nie altyd Engels behoorlik magtig is nie.

Kotzé het gevra dat die SAPD eerder ophou om hom met sulke belaglikhede soos taal besig te hou en hom eerder op goeie polisiëring toespits. In die Wes-Kaap is die oorwegende taal op die platteland immers Afrikaans.

Snr. superintendent E. Daniëls van die SAPD in die Paarl sê daar is elf amptelike tale in die land en dit sou onmoontlik vir die polisie wees om almal te gebruik. Daarom word voorkeur aan Engels gegee.

Sy meen egter dat klaers volgens polisieregulasies in die taal waarin hulle klagtes wil indien, bedien moet word.

22 April 2005

 

0
 
 
  • 1164 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Beskerm vee teen bitter koue
  • Inligting oor kunsmis
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction