|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 19:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 77% |
| Wind: |
Wen 'n selfoon
Besoek Landbouweekblad se webwerf www.landbou.com en kom in aanmerking vir een van ses splinternuwe selfone.
Landbou.com
wil sy besoekers van nader leer ken en gaan 'n tyd lank marknavorsing oor gebruikers se voorkeure en vereistes doen. Dié navorsing word saam met Landbou.com se eweknieë in die Media24-stal aangepak.Besoek die webtuiste gerus en klik op die banier wat gebruikers nooi om die vraelys te voltooi.
Ses gelukkige deelnemers gaan elk 'n Nokia 6220-selfoon en 'n pakket van Cell C ontvang. Die waarde van die pryse is meer as R20 000.
14 Mei 2004Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24