Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Senwes-vergadering-verloop-glad-0

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Senwes-vergadering verloop glad

 
Jan Cilliers

Senwes se jaarvergadering het goed afgeloop en daar het niks gekom van die aanslag van Landboulex om die direksie uit te stem en met ander direksielede te vervang nie. Dié aanslag sal op 'n buitengewone vergadering op 1 November gemaak word.

Mnre. Japie Grobler en Danie Minnaar is onderskeidelik eenparig as voorsitter en ondervoorsitter van die direksie herkies.

Mnr. Grobler het op die vergadering gesê die direksie wat in 2000 verkies is, het in sy eerste twee jaar daarin geslaag om regstellings in werking te stel en omdraai-aksies suksesvol aan te pak. "Die uitdaging is nou om Senwes se aandeelhouerswaarde te herstel en die besigheid tot sy volle potensiaal te ontwikkel."

Hy het lede versoek om die omdraai-aksies te steun "en hulle nie te laat intimideer deur waninligting van mense en instansies met ander agendas nie".

Senwes se finansiële state is ook aan die vergadering voorgehou en goedgekeur.

Landboulex het nie sy aksie teen Senwes op die jaarvergadering gebring nie, maar het gevra dat 'n buitengewone vergadering van Senwesbel gehou word. Dié vergadering word op 1 November op Klerksdorp gehou. Ingevolge die Maatskappywet kan 'n buitengewone vergadering met 'n bepaalde doel aangevra word as minstens 100 lede dit versoek.

In die versoek om die buitengewone vergadering het Landboulex sy voorneme te kenne gegee dat daar op dié vergadering gepoog gaan word om almal behalwe een van die dienende direksielede van Senwesbel te vervang met vyf lede wat deur Landboulex voorgestel is. Die sittende direkteure wat voor die verstryking van hul ampstermyn ingevolge Landboulex se versoek vervang moet word, is mnre. Japie Grobler, Danie Minnaar, Jannie Els, Thys Lourens, Kit Thompson en Willie Wigget. Die nuwe direkteure wat Landboulex voorstel, is drr. Philip du Toit en Theo Alant en mnre. Abraham Bouwer, Alan Jordaan en George Fivaz.

16 Oktober

0
 
 
  • 1848 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Overbergse silo’s loop oor!
  • Bestry onkruid in somer
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction