Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Shabane-nuwe-dg-vir-grondhervorming

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Shabane nuwe DG vir Grondhervorming

 

Mnr. Mdu Shabane, wat al 10 jaar aan die Departement van Grondhervorming verbonde is, is as die nuwe direkteur-generaal (DG) van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming aangestel.

Luidens ‘n verklaring sal Shabane vanaf 1 November die posisie beklee. Dr. Nozizwe Makgalemele, wat sedert die bedanking van mnr. Tozi Gwanya die waarnemende DG was, sal tot die einde van die maand in die posisie staan.

Shabane het grondbewerking aan die Universiteit van Wisconsin, Amerika, studeer. Hy het ook ‘n kursus in grondbestuur aan die Universiteit van Durban gevolg en ‘n diploma in openbare bestuur aan die Natalse Technikon verwerf. Hy was die hoof van die Sekretariaat van die Ingonyama Trustraad, en het ook as voorsitter van die Nasionale Grondkomitee gedien.

Drie ander posisies
Volgens die departement is mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, ook verheug oor drie ander aanstellings wat ook deur die Kabinet goedgekeur is.

Mnr. Mmuso Riba is as die hoof opname-general aangestel. Hy het ‘n B.Sc graad in Wiskunde en Natuur- en Skeikunde aan Medunsa, asook ‘n B.Sc graad in grondopname van die Universiteit van Kaapstad. Hy diens tans op verskeie komitees en is die voorsitter van die Opnameregualsieraad.

Mnr. Sam Lefafa is aangestel as die hoofregistarsteur van titelaktes. Hy is ‘n advokaat, met B.Proc en LLB grade. Hy het in fundamentele regte en grondwetlike praktyk gespesialiseer. Hy het al verskeie stukke wetgewing help ontwikkel.

Me. Ntsiki V. Mashiya is as die senior bestuurder van ondersteuningsdienste by die departement aangestel. Sy het 12 jaar se bestuursondervinding, en is tans besig met haar meestersgraad in inligtingswetenskap by die Universiteit van Winchester in Brittanje.

29 Oktober 2010

0
 
 
  • 1175 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Kalkoene
  • Grondeise laat gemoedere opvlam
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction