Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Simbras-handhaaf-getallegroei

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Simbra's handhaaf getallegroei

 
LOUW PRETORIUS

Die volgehoue toename in Simbra-getalle oortref alle verwagtinge. Dié ras is nou die vierde grootste van 31 vleis- en dubbeldoelrasse in die land, het mnr. Llewellyn Angus, voorsitter van die Simmentaler- en Simbra-beestelersgenootskappe, in sy jaarverslag op dié genootskappe se jaarvergadering in Pretoria gesê.


Die Simbras in Suid-Afrika is maar 17 jaar oud, maar hul getalle het die afgelope vyf jaar met 16 % gestyg. Die getal stoeterye wat tot die genootskap behoort, het die in dieselfde tyd tot 446 gegroei, waarvan 312 Simmentaler- en 134 Simbra-stoeterye is.


Die getal diere in besit van lede op het op 1 Julie vanjaar 'n nuwe rekordsyfer van 60 200 bereik 38 400 Simmentaler en 21 800 Simbra. Die gemiddelde getal vroulike diere per kudde het ook 'n nuwe rekord bereik, naamlik 90 Simmentalers en 130 Simbras.


Vandag is 40 % van alle Simbra-bulle F3's en F4's, terwyl 44 % van die vroulike diere nog F1's is 'n aanduiding dat nuwe bloed voortdurend in die ras opgeneem word, sê mnr. Angus.


Ook deelname aan prestasietoetsing het vanjaar nuwe hoogtes bereik 77 % van alle Simbras en 71 % van Simmentalers neem nou deel. Omdat getalle met stamboomkoppeling 'n sleutelrol by teelwaardes speel, is dit belangrik dat telers van Suid-Afrika en Namibië in een groot kuddeboek verenig is.


Die jongste internasionale Breedplan-ontleding toon 'n hoë korrelasie met die vorige een. Die aantal gewigte wat ontleed is, het by die Simmentalers vermeerder tot 380 000 en by die Simbras tot meer as 61 000.


Prestasietoetsgeld wat 10 % goedkoper as dié van die Landbounavorsingsraad se skema is, gaan met nog 33 % verlaag word, sê mnr. Angus.


Ander hoogtepunte van die jaar was die derde wêreldkongres in Pretoria met 100 oorsese gaste van 15 lande. Die internasionale Simbra-kampioenskap van 'n paar maande gelede op Vryburg was ook die grootste Simbraskou ter wêreld, aldus mnr. Angus.

12 September 2003

0
 
 
  • 1853 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Kopklamp
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction