Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Skattings-van-mielie-oes-verskil

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Skattings van mielie-oes verskil

 
Jan Cilliers

Daar blyk iewers 'n misverstand te wees met Suid-Afrika se mielie-oeste, want as 'n mens na die syfers kyk wat uit verskillende oorde kom, is daar óf meer óf minder mielies as wat amptelik aangedui word.

Volgens die finale skatting van die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) was die afgelope seisoen tot 30 April se mielie-oes 7 225 140 ton. Die SA Graaninligtingsdiens (Sagis) rapporteer egter op 28 Mei dat boere tot 30 April 7 907 845 ton mielies gelewer het. Dit is 682 705 ton meer.

In sy vierde produksieskatting vir die bemarkingsjaar tot 30 April 2003 skat die NOK die mielie-oes op 8 595 miljoen ton. Graan Suid-Afrika verwag weer 'n oes van 7 628 miljoen ton. Dit is 966 000 ton minder.

Mnr. Bully Botma, voorsitter van Graan SA, hou vol dat die oes kleiner is as wat amptelik aangegee word. Hy sê boere wat reeds gestroop het, se opbrengs is kleiner as wat verwag is, terwyl rypskade in die Wes-Vrystaat ook nie verreken is nie.

Mnr. Graham Ebedes, uitvoerende hoof van OTK, het weer gesê boere binne die bedieningsgebied van dié agribesigheid wat begin stroop het, het groter opbrengste as wat hulle verwag het.

Van die afgelope bemarkingsjaar se mielie-oes is 1 328 000 ton en 52 000 ton mielieprodukte uitgevoer, terwyl 328 000 ton ingevoer is.

Graan SA verwag dat 580 000 ton mielies vir die huidige bemarkingsjaar ingevoer sal word. Saam met die 1 240 000 ton mielies wat van die afgelope bemarkingsjaar oorgedra is, sal die totale kommersiële aanbod dus 9 448 miljoen ton beloop. Die totale kommersiële vraag, wat 'n verwagte uitvoer van 855 000 ton insluit, kan dus 8 668 ton beloop, wat aan die einde van seisoen 'n tekort van 780 000 ton sal beteken as die nodige oordrag na die volgende seisoen op 919 000 ton beraam word.

0
 
 
  • 1533 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Boere raadop met bosvarke
  • Kunsmisverkope: Sasol uit, Afgri in
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction