Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Skerp-daling-wolpryse

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Skerp daling in wolpryse

 
Deur ONA VILJOEN

Wolpryse het skerp op die weeklikse se veiling gedaal en Cape Wools se Merino-aanwyser het met 6,8% teruggesak tot R60,82/kg (skoon).

Hoewel die Australiese mark ook verswak het, was die daling op die plaaslike mark heelwat groter. Die onsekerheid rondom Slenkdalkoors en die probleme om gesondheidsertifikate te kry vir die uitvoer van vetwol na China het waarskynlik ’n rol gespeel.

Hoewel die Direktoraat Dieregesondheid van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye besig is om Suid-Afrika ingevolge die protokolle van die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid vry van Slenkdalkoors te verklaar, is daar steeds ’n moratorium van 12 maande op die uitreik van gesondheidsertifikate vir die uitvoer van vetwol na China.

Die daling in pryse het saamgeval met die laagste verkooppersentasie dié seisoen en net 88% van die 11 500 bale wat aangebied is, is verkoop.

Die pryse van lang fynwol was standvastig. Die prys van 19 mikron het met 1,4% gestyg. ’n Rekordprys van R100/kg (vetwol) is betaal vir een baal MF280 van 15,8 mikron van mnr. Stuart Dewing van die plaas Highlands in die distrik Cathcart. Hy was ook die wenner van die 2009/10 Zegna-fynwolkompetisie.

Die gemiddelde pryse van lang, kamwoltipes (MF5) van gehalte (minder as 1% saadinhoud) was soos volg: 19 mikron styg met 1,4% tot R88,53/kg, 20 mikron verswak met 7,7% tot R63,69/kg, 21 mikron daal met 7,2% tot R61,14/kg en 22 mikron was 7,2% goedkoper op R58,02/kg.

Sowat 11 500 bale kom volgende week onder die hamer. Dit is ook die laaste veiling voor die Kersreses.

2 Desember 2010
 

0
 
 
  • 1007 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Oefening ná toediening van perdesiekte-entstof?
  • Fotos van my beeste as beginner boer
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction