Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Skerper-wette-oor-inhoud-van-voedsel

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Skerper wette oor inhoud van voedsel

 
Deur ALANI JANEKE

Strenger wette word rakende die vetsuur- en sout-inhoud van voedsel beplan, sê dr. Aaron Motsoaledi, Minister van Gesondheid.

Luidens die Departement van Internasionale Verhoudinge en Samewerking se nuusbrief het Motsoaledi dié aankondiging die naweek in Kaapstad gemaak.

Motsoaledi se mikpunt vir 2012 is om Suid-Afrikaners meer gesond te maak deur gesonder leefstyle en eetgewoontes aan te moedig. Die Minister sê hy is bekommerd oor die effek wat nie-oordraagbare siektes op die samelewing het.

“As ons nie ingryp wat onnatuurlike oorsake vir dood betref nie – insluitend MIV, tuberkulose, dood tydens swangerskap, kindersterftes en geweldadige sterftes nie – sal ons lewensverwagting teen 2016 weer wees wat dit in 1965 was”, sê Motsoaledi.

Groot lawaai
Die Minister sê sy departement sal dié jaar ‘n “groot lawaai” maak oor sleutelfaktore wat tot nie-oordraagbare siektes lei soos rook, alkohol gebruik, swak dieetgewoontes en ‘n gebrek aan oefening.

Die land se bevolking maak sowat 0,7% van die wêreldbevolking uit, maar dit dra die las van sowat 1% van die wêreld se nie-oordraagbare siektes. Dít is twee tot drie keer meer as in ander ontwikkelende lande.

“Ons moet vetsure beheer... ons moet soute beheer, soos soutoplossings in hoender en sout in brood, graankosse en soppe. Ons het wette nodig om die vlakke van dié dinge in ons kos te verlaag. As ons parlement toe moet gaan om dit goedgekeur te kry, sal ons,” sê Motsoaledi.

Verwelkom
Intussen sê mnr. Chris Schutte, hoof uitvoerende beampte van Astral Foods, hulle sal maatreëls in dié verband verwelkom. “Dit sal wanpersies oor die sout-inhoud in hoender moontlik regstel.”

Schutte sê hulle steun die nuwe bepalings oor meer gedetaileerde inligting wat op die etikette van voedsel moet verskyn.

“Baie volledige inligting sal van 1 April af op ons etikette verskyn, en as sulke stappe oor voedselregulasies sou volg, sal ons dit ondersteun sodat korrekte inligting versprei kan word.”

13 Februarie 2012

0
 
 
  • 332 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Agtpotiges beskerm teen insekplae
  • Reënval per uur
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction