Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Slegte-skuld-moenie-boer-se-probleem-word-nie

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Slegte skuld moenie boer se probleem word nie

 
JOHAN COETSEE

Dit is uiters onbillik om van 'n werkgewer te verwag om swak skuld wat deur van sy werknemers aangegaan is, te bestuur. Die risiko van lenings moet op die onderneming geplaas word, en nie deur 'n hofbevel op die werkgewer nie, het ds. W.J. Dreyer van Witzenberg tydens die streekkongres gesê.


Hy het 'n beskrywingspunt ingelei waarin die regsgeldigheid van hofbevele - wat veroorsaak dat werkgewers skuld van werknemers se lone moet aftrek en oorbetaal aan skuldeisers kragtens die Wet op Minimum Lone - as uiters onregverdig en nadelig bestempel word.
Ds. Dreyer het gesê behalwe dat dit onregverdig en onbillik is, kan dit boonop die verhouding tussen 'n werkgewer en werknemer erg beduiwel. Die groot sondaars hier is geldskieters, wat dikwels geld aan werkers leen op grond van die boer se vermoë as werkgewer, wat dan pa moet staan vir die skuld wanneer probleme opduik.
Mnr. Christof Cloete, voorsitter van Agri Wes-Kaap, het gesê dit is maar een van die baie voorbeelde van hoe onuitvoerbaar dele van die nuwe wet is. Dit is tog net logies dat die persoon wat die skuld gee, die verantwoordelikheid daarvan moet dra.
Mnr. Carl Opperman, hoofbestuurder van Agri Wes-Kaap, het gesê hoewel die Regering sê die landbou het nie vooraf insette in die Wet op Minimum Lone gegee nie, is dit onwaar. Daar is volledig insette gelewer, maar dit is bloot oor die hoof gesien. So onlangs soos 24 Februarie is nog met die Minister van Arbeid onderhandel en is hy attent gemaak op sekere probleme onder meer hoe onrealisties twee tipes minimum lone is.
Die minister het gesê die wet kan deur die hof terugverwys word, en dit is nou ál uitweg wat oorbly vir die landbou omdat alle gesprekke skynbaar op dowe ore geval het.
Mnr. Opperman het dit beklemtoon dat die landbou nie gekant is teen die wet nie, maar het wel 'n probleem met die eensydige veranderings wat aan diensvoorwaardes gemaak is.
* 'n Voorstel dat Agri Wes-Kaap se ledegeld vanaf R600 na R700 per jaar, BTW ingesluit, verhoog word, is eenparig aanvaar.2 Mei 2003

0
 
 
  • 2123 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Sybokhaar hou tred met reëls
  • ‘Wyn-legendes’ vereer
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction