Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Slenkdalkoors-dooie-entstof-byna-hier

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Slenkdalkoors: Dooie entstof byna hier

 
Deur ALANI JANEKE

Duisende uitstaande bestellings vir dooie entstof vir Slenkdalkoors wag om vervul te word, maar dié entstof sal steeds eers in Mei beskikbaar wees, sê Onderstepoort Biologiese Dienste (OBD).

Mnr. Willie Botha, bestuurder van spesiale projekte by OBD, sê die entstof wat reeds vervaardig is gaan tans deur die gehaltebeheerproses en dít is nie ‘n proses wat aangejaag kan word nie.

“Die eerste besending dooie entstof sal eers in die eerste week van Mei beskikbaar wees, en die tweede besending in Junie. Daarna sal daar elke week ‘n nuwe besending beskikbaar wees. Ons het tans duisende uitstaande bestellings, wat ons hoop om dan aan te kan voorsien,” vertel Botha.

Die OBD het tans sowat vyf miljoen eenhede lewendige entstof, maar dié entstof kan nie gebruik word vir diere wat in die eerste drie maande van dragtigheid is nie. Volgens Botha kan dit slegs aangewend word vir diere wat langer as drie maande dragtig is.

Entstof voorsien
Luidens ‘n verklaring van die Wes-Kaapse Departement van Landbou is twee gevalle van Slenkdalkoors onder diere in dié provinsie bevestig. ‘n Staatsveearts is het ook die siekte opgedoen, maar hy is reeds gesond.

Al die gevalle het in die Beaufort-Wes omgewing voorgekom. Volgens die departement het hulle reeds sowat 80 000 eenhede entstof teen die siekte kosteloos aan boere in die provinsie voorsien.

Nog ‘n sterfte
Intussen is mnr. Giel Smith, die 55-jarige pa van Juan Smith, Springbok-flank en die Cheetah-rugbyspan se kaptein, is gister op Bloemfontein begrawe nadat hy verlede week in die Universitas hospitaal oorlede is. Luidens ‘n berig van Nuus24.com is Smith weens komplikasies verwant aan Slenkdalkoors dood. Hy het buite die stad geboer.

Smith is een van sewe persone in die land wat aan Slenkdalkoors beswyk het. Volgens ‘n verklaring van die Gesondheidsdepartement het 104 persone reeds die siekte onder lede. Die siekte het in die Bultfontein distrik in die Vrystaat uitgebreek, en kom nou ook in Noordwes, die Noord-Kaap, Oos-Kaap, Gauteng en die Wes-Kaap voor.

14 April 2010

3
 
 
  • 1866 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Watervoorsiening vir lamhokke
  • Wurms in diere
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction