Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Slenkdalkoors-epidemie-vrystaat

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Slenkdalkoors: Epidemie in Vrystaat

 
Deur JOHAN NORVAL

Derduisende stuks vee in die sentrale Vrystaat het gevrek in die ergste uitbreek van Slenkdalkoors in meer as vier dekades.

Onbevestigde berigte dui reeds op derduisende jong diere wat gevrek het en die verlies van lammer- en kalwer-oeste weens aborsies.

Dit is veral die distrik Bultfontein wat die afgelope weke kwaai deurloop, asook Wesselsbron, Brandfort en Jagersfontein, Dealesville en Boshof. Vevalle kom ook voor in die besproeiingsgebiede van die Suidwes-Vrystaat.

Dr. Nas Coetzee, ’n staatsveearts, sê die uitsonderlik hoë reënval vanjaar het produsente en rolspelers in die diergesondheidsbedryf onkant gevang, omdat hulle ’n droë nasomer verwag het.

Slenkdalkoors kom veral voor in nat toestande wanneer besmette larwes van muskiete in vol panne reënwater uitbroei en vee besmet deur hulle te byt. Hierna word die diere regstreeks besmet deurdat hulle blootgestel word aan geaborteerde fetusse en besmette materiaal. 

Soortgelyke toestande het in 1974 tot 1976 laas geheers.

Die vrektesyfer van kleinvee en getal aborsies word deur deur die afdeling veeartsenydienste gemonitor en kom reeds op sowat 1 400 te staan.

1 Maart 2010

4
 
 
  • 1721 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Janbez
02 Mar 2010 12:16

Lehani,
Klik op die rooi letters, Slenkdalkoors, in die artikel hierbo. Jy kan ook 'n soektog op ons webwerf doen met die woord Slenkdalkoors.
jan bez, landbou.com

  • antwoord
Léhani Daffue 
02 Mar 2010 09:27

Enige raad/advies wat om te gebruik vir die siekte?

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Reënval per uur
  • Absesse by skape
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction