Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Slenkdalkoors-maai-oos-kaap

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Slenkdalkoors maai in Oos-Kaap

 
Deur ALANI JANEKE

Slenkdalkoors het na areas in die Oos-Kaap versprei waar sowat 200 ooie en 20 lammers reeds weens die siekte gevrek het.

Me. Jane Pistorius, die bestuurder van Veeartsenykunde in die westelike dele van dié provinsie, sê die diere het in die Middelburg- en Hofmeyr-distrikte gevrek.

Volgens Pistorius is die voorkoms van Slenkdalkoors reeds op twee plase bevestig, en wag hulle op toetsuitslae van diere wat op etlike ander plase getoets is.

Pistorius raai boere aan om versigtig te werk te gaan met besmette diere. Sy sê boere, wat op diere se karkasse afkom, moet nie self die karkasse oopsny nie, aangesien ‘n karkas van ‘n dier wat weens die siekte gevrek het hoogs aansteeklik kan wees. Sy meen boere moet eerder ‘n veearts kontak om die dier te dissekteer en uit te vind waarom dit gevrek het.

Volgens Pistorius verwag hulle dat die siekte verder sal verspei, aangesien baie boere nie hulle diere daarteen inge-ent het nie, asook weens die tekort aan entstof in die land.

Bevestigde gevalle onder mense
Intussen het die Gesondheidsdepartement gister bekendgemaak dat 21 gevalle van Slenkdalkoors-infeksies by mense bevestig is. Luidens ‘n verklaring sê mnr. Molefi Sefularo, die adjunk-minister van Gesondheid, tot dusver het twee mense, beide van die Vrystaat, aan dié siekte gesterf. Hy sê die menslike gevalle is gewoonlik boere, veeartse en plaaswerkers.

Hy sê geen spesifieke behandeling bestaan vir Slenkdalkoors nie, en die meeste mense wat die siekte opdoen behoort ten volle te herstel.

Die siekte kom tans onder vee in die Vrystaat, veral die Bultfontein-omgewing, die Noord-Kaap en die Oos-Kaap voor.

16 Maart 2010

 

0
 
 
  • 1498 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Ek soek na Dindie Dorinda voorheern Geyer 
01 Jul 2011 21:27

verlang na haar ken u haar dalk

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Hierdie Boer Soek 'n Vrou - Kurt Darren
  • Alle roofdiere is nie probleemdiere
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction