Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Slenkdalkoors-wes-kaapse-man-sterf

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Slenkdalkoors: Wes-Kaapse man sterf

 
Deur LIEZL VERCUEIL

‘n Man het in die Oudtshoorn-hospitaal gesterf aan Slenkdalkoors. Die 49-jarige  inwonder van die Karoo is die eerste menslike sterfte van dié siekte in die Wes-Kaap, sê die provinsie se departemente van landbou en gesondheid in ‘n gesamentlike verklaring.

Dit is nog onduidelik hoe die man besmet is en die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes ondersoek die bron van die besmetting. Volgens mnr. Theuns Botha, minister van gesondheid in die Wes-Kaap, is gesondheidswerkers in die Karoo en Boland op hul hoede vir tekens van die siekte.

Simptome sluit in koors, spier- en gewrigspyn, asook hoofpyn. Diegene wat aan rou vleis van ‘n besmette dier blootgestel is, of ongepasteuriseerde melk van ‘n besmette dier drink, staan ‘n groot kans om die siekte op te doen. Dit kan ook deur muskiete oorgedra word, maar die aanvang van winter verklein die kanse om so besmet te word.

Lees ook:

Slenkdalkoors en vleis

Alpakkas ook besmet
Twee alpakkas op ‘n plaas in Simondium naby die Paarl het ook  aan Slenkdalkoors gevrek. Volgens die provinsiale departement van landbou kan die verspreiding van die siekte na die Paarl-gebied moontlik aan die beweging van besmette diere toegeskryf word.  Die departement sê dit is egter ‘n geïsoleerde voorval.

Tot dusver is Slenkdalkoors bevestig in twee beeste noord van Beaufort-Wes, 11 skape in die Nelspoort-omgewing asook 25 skape en 45 aborsies by Murraysburg. Die siekte is ook in 200 skape en 100 aborsies in die gebiede waargeneem, maar is nog nie deur ‘n laboratorium bevestig nie.

29 April 2010
 

5
 
 
  • 1659 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Janbez
30 Apr 2010 07:59

Lees die volgende artikel hieroor:
http://www.landbou.com/kundiges/vra-vir-faffa/slenkdalkoors-en-vleis
Groete,
Jan Bez, landbou.com

  • antwoord
Onbekende besoeker 
30 Apr 2010 07:16

As 'n mens een keer slendalkoors gekry het as mens kry 'n mens dit gereeld en vir hoe lank bly dit in jou liggaam. Is daar enige in enting ook vir mense beskikbaar.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Lamsvleis verloor weens hoë pryse
  • Landwye staking knou vrugte-uitvoer
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction