Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Somerre

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Somerre

 
AMELIA GENIS

Die nat, bedompige toestande en wisselende temperatuur oor Kersfees en net ná Nuwejaar in die Wes- en Noord-Kaap kan vrugtepak vertraag, korrels laat bars en swamskade aan veral tafeldruiwe aanrig.
Tafeldruifboere in die gebiede Oranjerivier, Bergrivier en Olifantsrivier het verlede week byeengekom om te besluit oor onthoudingstydperke wat gehaltebestuur sal vergemaklik.

Mnr. Thys van Niekerk, 'n tafeldruifboer van Die Denne-boerdery, Saron, en ondervoorsitter van die Bergrivier-tafeldruifprodusentevereniging, sê dit het oor Kersfees 31 mm daar gereën. Sy Prime-druiwe het erg gebars, veral omdat dit met temperature van tot so laag as 6 ºC gepaard gegaan het. Verlede week het dit tot 9 mm in die Bergriviergebied gereën, en 16 mm rondom Piketberg.

Hy sê navorsing toon dat die vaalvrotswam 'n blaarbenattingstydperk van minstens agt uur nodig het om 'n druiwetros te besmet. Toestande vir swambesmetting word gunstiger waar korrels bars weens groot temperatuurskommelinge en wanneer wingerdstokke te veel vog opneem as dit reën. Vaalvrot se inkubasietydperk dwing boere om ná reën tot 72 uur uur te wag om seker te maak dat daar nie enige besmetting is nie voordat hulle die pakkery hervat.

In die Olifantsriviergebied moes pakbedrywighede ook tydelik gestaak word. Mnr. J.B. Lazarus, voorsitter van die Olifantsrivierse Tafeldruifprodusentevereniging, sê die reën was 'n vreeslike terugslag.

Tafeldruifboere in die Oranjerivierstreek, waar dit van 1 mm tot 40 mm gereën het, het sowat die helfte van hul druiwe gepak. Mnr. Johan Burnett van Aggregate Investments en voorsitter van die Oranjerivier-produsentevereniging, sê hul sultana-oes — van alle tafeldruifkultivars die kwesbaarste vir reën — is nog nie gepluk nie.

Boere sê dit is nog nie moontlik om die omvang van die skade te bepaal nie.

16 Januarie 2004

0
 
 
  • 1959 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Droogtevoeding vir skape
  • Gifblaar – samevatting van antwoorde
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction