Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Sondetaks-gaan-hard-slaan

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 19:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:77%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Sondetaks gaan hard slaan

 
Deur ALANI JANEKE

Die styging in sogenaamde sondebelasting, veral die 10% styging op bier, kan die landboubedryf hard slaan, meen kenners.

Tydens Absa Agribesigheid se begrotingsbespreking het mnr. Ernst Janovsky, hoofbestuurder, opgemerk: “Van julle se antwoord is dat dit nie saak maak hoeveel dié belasting is nie, julle sal net minder vleis koop. Maar dit is ook sleg vir die landbou.”

Janovsky was een van die sprekers by die groep se jaarlikse begrotingsbespreking wat in Johannesburg aangebied is.

Meer taks op brandstof
Mnr. Wessel Lemmer, senior ekonoom by Graan SA, sê dié belasting kan hopsboere hard slaan. “Dit gaan erg wees vir dié boere.” Hy is ook bekommerd oor die uiterking wat die verhoogde belasting op brandstof op graanboere gaan hê. “Dit gaan veral ‘n nadelige uitwerking uitwerking hê op koringboere wat hulle oeste nou ver gaan moet vervoer.” Janovsky sê die heffing gaan bykomende druk op dié bousektor plaas.

Intussen sê dr. John Purchase, hoof-uitvoerende beampte van die Landboubesigheidskamer (LBK), hy wil die Minister van Finansies gelukwens vir dít wat hy met ‘n baie beperkte begroting reggekry het. “Hy het baie goed gedoen met die min beweeg ruimte wat hy gehad het.” 

Verder sê Purchase dit is die meeste wat die landbou nóg tydens ‘n begrotingsrede genoem is. “Ek meen dit is oor die algemeen baie goed vir die sektor.” Hy gee toe dat dié verwysings baie op kleinboere en opkomende boere gefokus het, maar hy sê ‘n mens moet in ag neem dat die hooffokus van Gordhan se begroting ontwikkeling is.

23 Februarie 2012

1.333335
 
 
  • 542 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Boere juig nie oor goudprys
  • Gene se rol by split goue wildebeeste en swart rooibokke
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction