Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Staking-kommer-oor-veiligheid

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 21:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Staking: Kommer oor veiligheid

 
Deur ALANI JANEKE

Boere is bekommerd oor landelike veiligheid met die staking in die petroleumbedryf wat voorrade raak, aldus Agri SA.

Mnr. Andre Botha, die voorsitter van die organisasie se landelike veiligheidskomitee, sê hy is tans besig om met die polisie te skakel om vas te stel of ‘n tekort aan brandstof ‘n impak op patrolering en dies meer sal hê.

“En gaan dit ‘n impak hê op reaksie tye, en gaan ambulanse in staat wees om vinnig te reageer sou ‘n krisis voorkom”, sê Botha.

Hartseer
Botha sê die situasie wat tans voorkom in die land, maak hom hartseer.

“Ja, ek verstaan ons het almal die reg om te staak, maar dit moet met verantwoordelikheid gepaard gaan. As dit mense se veiligheid en gesondheid raak, en die ekonomie erg benadeel, moet dit gekeer word”.

“Hoe kan hierdie mense ander van regte ontneem wat hulle vir hulleself toe eien?” vra ‘n omgekrapte Botha.

Met brandstofvoorrade wat Woensdag (13 Julie 2011) in die sentrale deel van Gauteng begin opdroog het, verwag Botha dat dié tendens Donderdag (14 Julie 2011) na die landelike gebiede van dié provinsie, maar ook ander provinsies, sal uitbrei.

Noordwes
Intussen sê mnr. Ben Marais, voorsitter van TLU SA, die petrolpompe op Swartruggens, Ventersdorp en Koster wat Woensdag opgedroog het, is weer opgevul.

“Die koöperasies se depots het ook brandstof gekry, so gelukkig was die droogte nie te lank nie”.

Hy sê hulle monitor die situasie landwyd en tot dusver is minimale probleme aangemeld.

14 Julie 2011

5
 
 
  • 1089 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Jan de Wet 
14 Jul 2011 20:18

Hierdie staking is niks anders as n manier om die land verder op sy knieë te dwing. SA het seker van die mees ongeletterde werkers in die wêreld. Maar weereens as jy gewoond daaraan is dat jy met geweld alles regkry, dan kan 'n mens nie minder verwag nie. Die ANC stel dan sulke mooi voorbeelde oor hoe diefstal van staatsgeld moet plaasvind. Ek beveel aan ons raak ontslae van swart arbeid en help ons eie boervolk wat sit en vergaan in plakkerskampe.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Vrugteboere vra hulp met vrugtevlieë
  • Grootmaak van hanslammers
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction