Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Statistiek-oor-plaasmoorde-verkeerd

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 21:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Statistiek oor plaasmoorde verkeerd

 
Deur ALANI JANEKE

Die Polisie se statistiek vir die aantal plaasmoorde en –aanvalle vir die 2008/’09-boekjaar is verkeerd, sê die Demokratiese Alliansie (DA).

Luidens ‘n berig in Beeld (16 Julie) het mnr. Nathi Mthethwa, Minister van Polisie, erken die betrokke statistiek is “per ongeluk” gedupliseer uit die Polisie se 2006/’07-boekjaar se jaarverslag.

Me. Dianne Kohler-Barnard, DA-woordvoerder vir veiligheid, het vroeër vanjaar vrae aan Mthethwa gestuur nadat die statistiek van 794 plaasaanvalle waarin 86 mense vermoor is, in albei die twee jare se verslae verskyn het.

“Die Polisie en die minister betreur die fout,” het Mthethwa in ‘n geskrewe antwoord aan Kohler Barnard gesê.

Word nie meer afsonderlik weergegee
Volgens Kohler-Barnard het sy die korrekte statistiek aangevra, maar sy is nie seker of dit aan haar gegee gaan word nie, “want om die een of ander rede word plaasmoord en -aanval-statistiek nie meer afsonderlik aangeteken nie”.

“Dit word glo by die statistiek vir moorde en gewapende rooftogte ingereken. Niemand weet hoekom dit nie meer afsonderlik aangeteken word nie. Dit lyk of dit nie vir die staat saak maak of daar minder boere is en minder kos vir die land geproduseer word nie.”

Nog vrae gestel
Kohler-Barnard sê sy het onmiddellik weer vrae aan die minister gestel aangesien die ouditeur-generaal dié verslae nagegaan en goedgekeur het. “Wie is daar wat die ouditeur-generaal se werk nagaan, en is daar ander statistiek wat ook nie korrek is nie?”

Kohler-Barnard wag nog op die antwoorde vir haar opvolgvrae.

19 Julie 2010

5
 
 
  • 1765 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Pieter Lategan 
10 Jul 2011 12:32

Wie kan die regte statistiek verskaf vanaf 1994 tot 2011

  • antwoord
Aubrey de Meyer - Parys 
20 Jul 2010 09:26

Ja dit is nog n kwessie wat nie vir die regering belangrik is nie, dat hulle wel lekker saamwerk om inligting weg te steek is waar, maar tot opbouing van die land en all sy mense weet ek nie of daar werklik erenstig gekyk word na dinge wat all die mense van die land pla nie

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • WHO: Boere moet eers voordeel trek
  • Minder Woude
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction