Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Sterk-ko

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 21:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Sterk ko

 
JAN CILLIERS

Koöperasies is een van die belangrikste ondernemingsvorme waarop groei en ontwikkelingsdoelwitte van Suid-Afrika gegrond kan word, gevolglik is 'n koöperasietaakspan in Nedlac pas gestig.


Dr. Tobias Doyer, hoof uitvoerende beampte van die Landboubesigheidskamer (LBK), het in Pretoria gesê dié stap volg op 'n vergadering van Nedlac waar die afvaardiging van Besigheid Suid-Afrika, waarvan die LBK 'n lid is, 'n voorlegging gemaak het. Besigheid Suid-Afrika glo dat die huidige beleids- en strategiese dokumente 'n goeie grondslag vorm vir 'n lewenskragtige koöperasiebeweging in Suid-Afrika.
Volgens dr. Doyer meen Besigheid Suid-Afrika dat die wetgewing wat deur die Regering beoog word, bemagtigend eerder as voorskriftelik moet wees. Die publiek moet opgelei word om die potensiële rol en waarde van koöperasies te verstaan. Dié opleiding is gerig op die koöperasiewese en strek oor verskeie sektore en kan dus nie aan 'n enkele owerheidsinstansie (die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid) toegeken word nie, maar moet eerder die die verantwoordelikheid van die Departement van Handel en Nywerheid wees.
Voorts moet koöperasies selfvoorsienend en nie van skenkings afhanklik wees nie. Sodanige afhanklikheid sal die lewensvatbaarheid op die lang termyn van dié ondernemings benadeel.
Besigheid Suid-Afrika voer ook aan dat maatreëls deur die staat, soos voordelige belastingaanslae en regulasies, oorweeg kan word om jong koöperasies te steun. Hierdie maatreëls moet egter aan 'n streng tydsraamwerk gekoppel word om die selfstandigheid van die besighede te verseker.
Dr. Doyer het gesê die sakesektor is bereid om 'n aktiewe rol in die ontwikkeling en bevordering van koöperasies in die land te speel. 11 Julie 2003

0
 
 
  • 1580 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
  • Kinderarbeid: Die feite
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction