Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Subsidies-knou-sa-katoenbedryf

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 21:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Subsidies knou SA katoenbedryf

 
JAN CILLIERS

Die plaaslike katoenbedryf, net soos die ander landbousektore in Suid-Afrika, ly onder ander regerings se bystandsprogramme en subsidies wat hulle aan hul boere verleen. Dit benadeel internasionale markpryse.


Volgens mnr. Heinrich Schultz, die Nasionale Katoenprodusente-organisasie (Nakpo) se eerste uitvoerende beampte, word katoenboere ook benadeel deur die voortdurende styging in die pryse van produksiemiddele. "Hulle sal hierdie uitdagings die hoof moet bied deur katoenproduksie se winsgewendheid te verhoog.


"Dit kan gedoen word deur die nuutste tegnologie, soos geneties aangepaste katoenkultivars, te gebruik en waarde tot hul produk toe te voeg deur middel van kontrakpluis of die oprigting van hul eie pluismeule."


Hy het gesê binne hierdie vinnig veranderende omgewing moet die katoenprodusent kan staatmaak op 'n gespesialiseerde organisasie, gerugsteun deur 'n bemagtigde struktuur en sterk leierskap.


Nakpo het 'n paar voorkeursake uitgewys waarop mnr. Schultz hom gaan toespits. Dit sluit in die reklame van katoenproduksie, die verkryging van toegang tot die nuutste genetiese planttegnologie en die ontwikkeling van 'n omvattende bemarkingsdiens.


Hy moet ook alternatiewe bronne vir produksiehulpmiddele en ontwikkelingsfinansiering ondersoek.


Dit is sy taak om op die implikasies van die sektorale vasstelling vir seisoenale werkers te reageer en om katoenproduksie deur ontwikkelende boere te ondersteuning en te bevordering.


Mnr. Schultz is 'n bekende konsultant in veral die tekstielbedryf. Hy is van 1 April die eerste amptenaar wat daarvoor verantwoordelik is om na Nakpo se belange om te sien. Hy het sy B.Comm-graad aan die Universiteit van Pretoria verwerf waarna hy sy loopbaan by Eskom begin het.

6 Junie 2003

0
 
 
  • 1350 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Rooivleis kan by sokker baat
  • Franse vleisrasse bewys 'n punt
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction