Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Suiker-oesskatting-daal-verder

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 21:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Suiker: Oesskatting daal verder

 
Deur ALANI JANEKE

Die verwagte opbrengs van verwerkte suiker vir 2010/’11 het verder gedaal tot 1,9 miljoen ton, sê die Suid-Afrikaanse Suiker Assosiasie (SASA).

Volgens SASA se jongste skatting word ‘n oes van 16 429 miljoen ton riet verwag, wat 1,964 miljoen ton verwerkte suiker sal lewer.

Mnr. Trix Trikam, uitvoerende direkteur van SASA, het in Augustus gesê ‘n oes van 2,07 miljoen ton verwerkte suiker is verwag, wat die kleinste oes in 15 jaar sou wees.

Minder uitvoer-inkomste
Me. Jayne Ferguson, ‘n woordvoerder vir Canegrowers SA, sê die daling in die oes gaan nie hoër pryse vir plaaslike verbruikers veroorsaak nie.

“Daar is steeds genoeg suiker vir die plaaslike mark. Dit lei wel daartoe dat minder suiker vir uitvoer beskikbaar is, wat sal lei tot laer uitvoerinkomste, wat ‘n verlies aan inkomste vir die bedryf en land veroorsaak.”

Produsente hard geslaan
Ferguson sê die daling kan grootliks aan klimaatstoestande en die droogte in verskeie dele van die land toegeskryf word. Sy sê streke, soos die Natalse Noordkus, se produksie het met 40% gedaal, en groot verliese met aanplantings is aangeteken.

Volgens Ferguson hou dit groot finansiële uitdagings vir produsente in. Sy sê as reën nou sou voorkom, sal dit help om die wortelstelsels van die suikerrietplantasies aan die gang te hou. “Rietprodusente sal egter steeds ‘n noodsaaklike wortel-bestuursprogram moet uitvoer. Dit behels tussen R4500 en R5000 per ha vir kunsmis, chemikalieë en arbeid,” verduidelik Ferguson. Dié program is nodig om die voortbestaan van die plante te verseker.

Groter geldelike las
Die koste verbonde aan die heraanplanting van suikerrietplantasies beloop sowat R14 000 per ha, en Ferguson sê verskeie boere, wat reeds onder druk verkeer, sal nie kan bekostig om dieselfde grootte plantasies weer te plant nie. Dít alles gaan ‘n invloed op volgende jaar se produksie ook hê.

Ferguson sê weens die laer oes het verskeie meulens ook vroeër as gewoonlik gesluit, wat beteken dat produsente geen inkomste voor April/Mei 2011 sal verdien nie. Dít beteken dat boere vir nog finasiering aansoek moet doen, en dit alles kan ‘n invloed op werksgeleenthede in die bedryf hê.

19 November 2010

0
 
 
  • 1315 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Kampoppervlaktes se rol in verhoogde somatiese seltellings
  • Zim-wild feitlik uitgeroei
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction