Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Thailand-verbod-kos-sa-miljoene

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 21:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Thailand-verbod kos SA miljoene

 
deur ALANI JANEKE

Thailand se verbod op die invoer van Suid-Afrikaanse vars produkte kos die bedryf na raming R150 miljoen per jaar. Me. Elaine Alexander, die uitvoerende direkteur van die Suid-Afrikaanse Tafeldruifindustrie, sê die verbod is in 2008 ingestel nadat Thailand aangekondig het dat hy die toegangvereistes tot sy mark gaan verander.

Suid-Afrika het aansoek gedoen om historiese uitvoerstatus, maar ’n probleem in dié proses het veroorsaak dat die mark vir tafeldruiwe, appels, pere en steenvrugte gesluit is.

Alexander sê die onrus in Thailand het onderhandelings met dié land se regering sedert 2008 bemoeilik. Dié regering hanteer Suid-Afrika se produkte asof dit nuwe toetreders tot die mark is, terwyl om historiese uitvoerstatus aansoek gedoen is. Dít alles verlangsaam onderhandelinge en die proses.

Luidens ’n verklaring het die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid in die Wes-Kaap onlangs bepaal dat die vrugtebedryf reeds sowat R450 miljoen rand (R150 miljoen per jaar) weens die verbod verloor het. Dit het ’n invloed op werksgeleenthede in die bedryf asook op die sosiaal-ekonomiese omstandighede van die gemeenskappe wat van seisoenswerk afhanklik is.

Onderhandelinge duur voort

Intussen duur onderhandelinge voort. ’n Vergadering tussen die onderskeie rolspelers het onlangs plaasgevind, en Alexander sê hoewel ’n oplossing nog nie gevind is nie, sal die proses voortgaan.

“Ons werk steeds saam met ’n span wat bestaan uit beamptes van drie nasionale en een provinsiale regeringsdepartement om ’n oplossing te vind. Ons vertrou egter dat ons in die regte rigting beweeg en ons waardeer die pogings wat die regeringspan tot dusver namens die bedryf gemaak het”, aldus Alexander.

1 Maart 2011

 

2
 
 
  • 1191 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoeker 
01 Mar 2011 17:40

Kyk asseblief na die Vietnam situasie ook!!!! Die regering doen nie hulle werk nie!

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Skaap en Bokopleidingsdag
  • Ek wil met varke begin boer
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction