Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Tlu-sa-vra-vir-r182-miljard

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 21:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

TLU SA vra vir R1,82 miljard

 
deur ALANI JANEKE

Die TLU SA het me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, voorlopige ramphulp van R1,82 miljard gevra vir skade aangerig deur die onlangse vloede.

Dit volg na sy vroeër die week landbou-organisasies gevra het om teen verlede Vrydag (28 Januarie) syfers rondom vloedskade in die landbou aan haar te verskaf.

Mnr. Henk van de Graaf, woordvoerder vir die organisasie, sê dié bedrag is na verwagting slegs sowat 30% van die werklike skade dek.

“Hierdie is net die punt van die ysberg, en in praktyk het ons slegs twee dae gehad om inligting te versamel. Baie boere kon steeds nie in hulle lande in nie, en kon derhalwe nog nie hulle skade bepaal nie. Ons het dié feit ook aan die minister uitgewys in ons brief aan haar,” aldus Van de Graaf.

Vyf provinsies

Van de Graaf sê hulle het hul opname in vyf provinsies gedoen, die Vrystaat, Noordwes, Noord-Kaap, Mpumalanga en KwaZulu-Natal. “Hierdie is nog net die skade aan infrastruktuur, nog geen verlies aan inkomste is in ag geneem nie.”

Die organisasie sê hulle verneem Agri SA se skadebepaling in die Vrystaat, Limpopo en die Oranjeriviergebied staan tans op R1,1 miljard.

Aanbevelings

Intussen sê Van de Graaf hulle het ook verskeie aanbevelings gemaak, waarvan ‘n noodramptaakspan – wat uit lede van die georganiseerde landbou en beamptes binne die departement saamgestel is – belangrik is.

Dié taakspan moet die vloedskade, asook reënskade, in baie provinsies noukeurig bepaal, en ondersoek wat die effek hiervan op die landbou, die ekonomie en korttermynvoedselsekerheid is.

Die taakspan moet ook vasstel hoe die situasie plaaswerkers gaan raak. Van de Graaf sê hulle het die minister ook versoek om die langdurige impak van die besoedelde water, wat nou in baie landerye ingespoel en moontlik in die grond neergeslaan het, te bepaal – veral ten opsigte van implikasies rakende produksie en voedselsekerheid.

“Ons het haar gevra om wanneer sy finansiële instellings vra vir grasie vir geaffekteerde boere om hulle skuld te betaal, ook boere wat onder reënskade deurgeloop het se saak te stel,” vertel Van de Graaf.

 

31 Januarie 2011

0
 
 
  • 1377 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Aangeplante weiding vir boerbokke
  • Volksblad Kunstefees
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction