Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Top-vroulike-agri-entrepreneur-vereer

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 21:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Top vroulike agri-entrepreneur vereer

 
Deur ALANI JANEKE
Me. Mavies Mogasie Mathabatha en Tina Joemat-Pettersson. Foto: VERSKAF
Me. Mavies Mogasie Mathabatha en Tina Joemat-Pettersson. Foto: VERSKAF

Die beste vroulike agri-entrepreneur vir 2010 kom van Limpopo en sy is onlangs met dié toekenning in die Oos-Kaap vereer, sê die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye.

Luidens ‘n verklaring is me. Mavies Mogasie Mathabatha Saterdagaand (28 Augustus) met dié titel in Jeffreysbaai bekroon, terwyl agt ander wenners van ander afdelings ook vereer is.

Mathabatha pluk die blare van die Moringabome in haar omgewing.  Sy droog dan dié blare en verwerk dit tot ‘n poeier wat oor byvoorbeeld pap gegooi kan word. Dit blare bevat glo baie vitamiene en proteïne.

Die hoofdoel van die kompetisie is om vroue se aandeel in die drie sektore waarby die departement betrokke is, te erken. Dit fokus ook op vroue en jeugdiges se pogings om tot voedselsekerheid by te dra.

“Harde werk is nodig”
Me. Sizakele Khumalo, pres. Jacob Zuma se vrou wat as Ma Khumalo bekend staan, was ‘n gasspreker by die geleentheid. Sy het opgemerk dat mense nie lui moet wees nie, maar bereid moet wees om hard te werk.

“Slegs deur harde werk sal ons in staat wees om dié land te voed.”

Die ander wenners
Die toekenning vir beste vroulike werker in die bosboubedryf is aan me. Grace Hlatshwayo van Mpumalanga oorhandig. Die toekenning vir beste bestaansprodusent is aan die Mogogakgomo-projek van Noordwes oorhandig. Die beste bestaansprodusent in die visserye-afdeling is me. Dolie Mthembu van KwaZulu-Natal.

Me. Serena Vivashe van die Noord-Kaap is as die beste jong entrepreneur in dié provinsie aangewys en die top entrepreneur vir kleinboere in die onderafdeling vir verwerking was me. Nerne van der Merwe van die Vrystaat. Die top entrepreneur in die kommersiële afdeling in tuinbou en gewasse het aan die Emmanuel Haven-plaas in die Oos-Kaap gegaan.

Die wenner in die vee-onderafdeling was me. Karin Pretorius van Gauteng. Mathabatha was ook die wenner van die verwerking-onderafdeling. Me. Adele Hattingh van die Wes-Kaap is die wenner van die toekenning vir top entrepreneur vir die uitvoermark in die visserye-bedryf.

31 Augustus 2010

0
 
 
  • 1187 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Reën, reën, in die ou Kalahari
  • Kwaai Tina op oorlogspad
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction