Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Touwsrivier-vloed

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 21:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Touwsrivier is in vloed

 
Deur ALANI JANEKE

Die Touwsrivier is vir die eerste keer sedert 2003 in vloed, met 130mm reën wat die afgelope week plek-plek in die Karoo geval het.

Me. Lizelle Denton van die distrik Ladismith sê tydens die vorige vloed het die Belair-dam se wal gebreek.

Volgens Denton het hulle sedert Dinsdag (7 Junie) 135 mm op hul plaas sowat 30 km suid van die dorp gemeet. Sy sê dit het Donderdagmiddag (9 Junie) opgehou reën ná ’n laaste swaar bui reën.

Kyk hier na foto’s wat Denton vir Landbou.com gestuur het.

400 mm in drie dae
Intussen sê mnr. Andries Theron, die ondervoorsitter van Graan SA, sommige boere in die distrik Riversdal het sedert Dinsdag (7 Junie) 400 mm reën gehad.

Hy sê in die Swartland het hulle nie die week baie reën gehad nie en die gewasse op die lande – wat tans hoofsaaklik koring en kanola is – lyk “baie mooi”.

Theron sê hoewel vanjaar se aanplantings sowat drie weke later al die normale tyd is, verwag hulle nie probleme nie, want die aanplantings in die winterstreke lyk oor die algemeen goed.

Die Oranjerivier
Mnr. Johannes Möller, die voorsitter van Agri SA, sê die Oranjerivier loop tans sterk teen sowat 2 500 kubieke meter per sekonde. Hy sê hulle hoop dat die rivier nie weer sal oorstroom nie.

Mnr. Johan van den Berg, ’n weerkundige van Santam Landbou, sê tussen 100 mm en 200 mm het oor groot dele van die Vrystaat, Noord-Kaap, Oos-Kaap en selfs Noordwes geval, “en dit op die nat velde, damme en riviere wat steeds in vloed was van die reën in die somer.”

“Die water wat nou op pad is Upington toe, is waarskynlik heelwat meer as die vloed vroeër vanjaar. Die kleiner damme in die Vrystaat loop byvoorbeeld nou teen sterker oor as wat die Bloemhofdam vroeër vanjaar geloop het toe sy walle oorstroom het.

"Die water gaan die volgende paar dae die Benede-Oranjerivier tref.  Ek het vanoggend (Vrydag, 10 Junie) met iemand op Douglas gepraat en hulle ontruim huise daar,” aldus Van den Berg.   

Lees hier Van den Berg se nuuste weervoorspelling op Landbou.com

10 Junie 2011

5
 
 
  • 1691 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Agterdog broei nog
  • Melkkoei se vel maak krake
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction