Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Tozi-ontken-bedanking

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 21:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Tozi ontken ‘bedanking’

 
Deur JOYLENE VAN WYK

“Ek het nooit aan enigeen enige bedankingsbrief gegee nie,” het mnr. Tozi Gwanya, Direkteur-Generaal van die Departement vir Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, aan Landbouweekblad gesê.

Dit kom ná talle gerugte dat hy bedank het nadat ‘n verslag van die Ouditeur-Generaal, wat verskeie kwessies in die departement ondersoek het, die lig gesien het.

Volgens die DA het die OG die verslag op sy (die DA) se versoek gedoen. Gwanya het gesê die DA het “sommer in die media namens hom bedank”.

Verskeie bronne
Me. Annette Steyn, DA-LP, het vroeër aangedui dat sy bevestiging van verskeie bronne ingewin het dat hy wel bedank het.

Landbouweekblad het self ook vroeër vertroulik van ‘n hooggeplaaste in die Departement vir Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming die bedanking bevestig.

Vanmidddag (19 Julie) het mnr. Eddie Mohoebi, woordvoerder van die departement, aangedui dat Gwanya steeds die DG is.

Die departement het ‘n agterstand van R3,4 miljard in uitbetaling vir toelaes nadat oordrag van grond, regseise van meer as R497 miljoen en R580 miljoen se agterstand in die uitbetaling aan boere by wie hy grond gekoop het.

19 Julie 2010

0
 
 
  • 1082 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lize Buitendach 
04 Aug 2010 13:50

Gee dan vir die ou katjie bietjie roompies. Miskien skreeu die ou katjie nie meer nie! Miaaaaw Miaaaaw. Ai tog!

  • antwoord
Onbekende besoeker 
20 Jul 2010 08:42

ek hoor 'n kat...en dit skree

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Matige groei vir landbou voorspel
  • Landbouweekblad, 9 Julie 2010
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction