Twee vas oor plaasmoord

 

Twee mans is aangekeer oor die moorde van die 65-jarige mnr. Koos van Zyl, en sy 60-jarige vrou, Rita, van die plaas Poortjie in die Oos-Vrystaat. Sers. Majang Mosupa, woordvoerder vir die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), sê ‘n werker van die Van Zyl’s is omstreeks 15:00 gistermiddag op Odendaalsrus in hegtenis geneem.

Sy sê die lede van die publiek het met die SAPD in verbinding getree nadat hulle die Van Zyl’s se dogter se voertuig, wat tydens die voorval gesteel is, opgemerk het. Volgens Mosupa is die tweede verdagte op die plaas Driepunt, naby Vosloorus, opgespoor.

Hy is glo ‘n vriend van die Van Zyl’s se werker en het op die plaas gebly. ‘n Paar bruin skoene, vermoedelik Van Zyl s’n, sy vrou se swart sandale, ‘n selfoon, ‘n bril en twee T-Hemde is in dié man se besit gevind.

Onseker oor nog inhegtenisnames
Mosupa sê die mans is tans in aanhouding en word ondervra om vas te stel of nóg verdagtes by die moorde betrokke was. Die Van Zyl’s is vermoedelik Dinsdagaand in hul huis vermoor. 

 ‘n Plaaswerker het glo op hulle lyke afgekom, waarna hy hulle bure van die voorval in kennis gestel het. Die bure het die polisie na die plaas ontbied.

Mosupa verduidelik dat die rede vir die aanval nog nie duidelik is nie. “Die aanval was baie brutaal. Hy is doodgeskiet, en sy het verskeie steekwonde in die bors asook ‘n skietwond gehad”.

Dié is die eerste plaasmoord wat in 2010 plaasvind.

7 Januarie 2010

4.6
 
 

Kommentaar

Hitler 

Campbell is undaunted, though he knows what he is taking on. “It was a bad time, particularly at the beginning of the land invasions, as anyone who showed any resistance was taken out, some even horribly murdered in front of police, so we realised there was no protection and every man for himself.

“But nobody wanted to stand together and we all went our own ways and the government gradually picked us off one by one until there was only very few left.” HALLO HIER KOM ONS ZIMBABWE!!!!

Onbekende besoeker 

Praat is genoeg, maar regering sal nie luister nie! Dis tyd dat ons jonger geslag opstaan en te veg wat oom Paul Kruger en de La Rey voor opgestaan het en geveg het. Eendrag maak mag. My innige meegevoel aan die famielie, ek weet hoe dit voel as **** alles verstrooi.

tony louwrens 

Dis onanvaarbaar, maar niks gaan met hierdie gemors gebeur nie.Hierdie regering moet ongetwyfeld die Kommando stelsel terugbring en ons sal onself moet regverdig verdedig.

Jan Bezuidenhout 

Wat n klomp slap gatte ,bla bla bla ...die een se skuld ,daai een se probleem ?Hoekom trek jul nie jul kakie hempies uit en hou n braai en steek n paar lekka brady's in jul onderbroeke nie...
As jul ongeergtheid nie so vervoeilik was nie sal mens dit dalk lafhartigheid kon noem maar self lafhartiges het tog n verstand. Dis julle swaksinnigge geld behebte malligheid wat maak dat julle swartwerkers aanhou on julle "vuil" werk te doen wat hierdie situasies veroorsaak. AS DAAR NOOIT VIR DAAI MOORDENAARS WERK AANGEBIED WAS OP HIERDIE PLAASE NIE SOU HULLE NIE DAAR GEWEES HET OM TE MOOR IN DIE EERST PLEK NIE!Waar ek nou in AUSTRALIE boer is daar nie swartwerkers op plaase nie ...mense doen hulle eie werk ,en boer so groot as wat hul vermoee is ...Kom by ,onslaan al die swartwerkers in jul diens,kry wit mense om julle te help ,deelboer as dit moet ...Gaan kyk in die buiteland hou ander mense sonder "werkers" boer en gesonde ,ekonomiese ,besighede bedryf.
So nie, hou op huigel en kerm gaan kies vir julle mooi plaassies in die kerkhof!!

Onbekende besoeker 

My innige meegevoel aan die familie, ek boer in die omgewing en ons boere sal n baie meer aggresiewe houding teenoor plaas beskerming moet openbaar, ons landbou unies sal uit hulle blokke moet kom om die regering betrokke te maak en nie die poste vul om eie gewin nie. Die regering sal op n manier vir die wetteloosheid verantwoordelik gehou moet word, ek is seker daar is lande wat ons sal help

Herman Toerien 

'n Aantal jare gelede het ek en 'n kollega probeer om Suid-Afrikaanse digters so ver te kry om die probleem van plaasaanvalle in die land se digkuns te laat opneem, en intussen self ons hand aan die pen gewaag. Dit het tot 'n paar artikels, oa in Die Kerkblad (Plaasaanvalle, te erg vir woorde) en in Farmers' Weekly gelei. Uit die terugvoer van slagoffers of hul naasbestaandes was dit duidelik dat 'n mens hier met iets anders te make het. Sielkundiges het ook angedui dat dit 'n eiesoortige kennis vereis om effektief te kan aanspreek. 'n Paar jaar later het ek gelees van navorsing wat myns insiens juis hierdie soort trauma beskryf, viktimonologie - 'n erge trauma wat nie weggaan nie. Soos die vierjarige Anri gesê het na die aanvaller haar pa verlam, en die koeël in haar magie in is: 'n Pleister vir die eina. Die pleister sou nie werk nie. Anri het ook later gesterf.
Inderdaad, hoe word so iets ooit verwerk? Veral as die regeringswoordvoerders swyg, en ander die skuld op die boere self plaas? Die omgewing vergeet, maar die persoon wat onderskraging nodig het kan nie vergeet nie.
Die navorsing oor die impak op die gemoed is nog in sy kinderskoene.

Onbekende besoeker 

Gaan dit ooit ophou?!Die ergste is, die verdagtes gaan seker net 'n ligte tik oor die vingers kry. Hul moet maar gaan verduidelik aan die Groot Regter eendag.
Sterkte aan die familie wat agterbly ! Vind jul krag in die Bybel.

Onbekende besoeker 

Kom ons moor terug ja...so kan dit nie aangaan nie!

Onbekende besoeker

Ek bly in die omgewing vd moorde. Die mense het die moordenaar voor kersfees R300 geleen vir 'n begrafnis en nie hom geld geskuld, soos die Volksblad dit elke keer noem nie. Die boere van die omgewing, wat die baie bloed weggewas het, voor die kinders kom, het die verslagggewer gevra om nie fotos van die bloed te plaas nie. Sy het die versekering gegee daarvoor maar steeds fotos geneem en dit toe geplaas. Is dit laakbare gedrag of goeie joernalistiek?

Vat so! 

Jihad. 'n Paar naamlose karbomme sal alles spoedig oplos!

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.