Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Uitvoer-volstruisbedryf-dalk-hervat

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 22:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:71%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Uitvoer in volstruisbedryf dalk hervat

 
Deur ALANI JANEKE

Die volstruisbedryf klou tans vas aan die hoop dat vleisuitvoer buite die Klein-Karoo Donderdag, 6 Oktober 2011, hervat sal word.

Mnr. Anton Kruger, uitvoerende hoof van die Volstruisbesigheidskamer (VBK), sê die Europese Unie het nog nie ’n sertifikaat in dié verband uitgereik nie, maar die datum is vervroeg mits die H5N2-virus nie in enige verdere monsters voorkom nie.

Die bedryf is in April hard geslaan nadat volstruise in die Klein-Karoo positief getoets is vir die virus en die land se uitvoer van volstruisvleis verbied is. “Nou hou ons duim vas dat die uitvoerstatus vir die res van die land, buiten die Klein-Karoovallei, weer ingestel sal word,” vertel Kruger.

Desember 2011

Volgens Kruger hoop die Klein-Karoo om teen 9 of 10 Desember 2011 moontlik sy uitvoerstatus te herwin. Die vallei het aan die begin van die jaar sowat 130 000 volstruise gehad. Kruger sê hy skat dat sowat 70 000 voëls oor is. Die meeste van die diere wat verloor is, moes weens positiewe toetse van kant gemaak word.

Die laaste volstruise is op 9 September 2011 weens positiewe toetse geslag.

“Die Europese Unie (EU) se vereistes bepaal dat ’n tydperk van drie maande moet verloop ná die laaste volstruise geslag is voor uitvoer hervat mag word.

In dié tydperk mag daar vir twee inkubasietydperke, van sowat 21 dae elk, nie weer positiewe toetse wees nie. Dan sal die EU dit oorweeg om die uitvoerstatus te herstel,” verduidelik Kruger.

4 Oktober 2011

0
 
 
  • 619 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Knelpunte by volstruise bekyk
  • Voedingsprogram vir skape en bokke
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction