Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Veevoer-kan-koringboere-premie-gee

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 22:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:71%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Veevoer kan koringboere premie gee

 
Deur SUSAN BOTES

Wes-Kaapse koringboere het die pryshef in die hand aangesien veevoervervaardigers in die provinsie deesdae mielies met broodkoring vervang.

Geel mielies word grootskaals uitgevoer en veevoervervaardigers het besluit om dit met relatief goedkoop broodkoring te vervang.

'n Eerste
Mnr. Willem Stander, hoof van verkrygings by Meadow Voere, sê dit is die eerste keer in 29 jaar wat hy in die voerbedryf is dat dit ekonomies lewensvatbaar is om broodkoring pleks van mielies te gebruik.

“Veevoer is ’n bedryf waar die een kommoditeit altyd met ’n ander vervang kan word.” Koring sal egter net ’n paar maande lank as plaasvervanger gebruik word.

“Die tydperk waarbinne só ’n vervanging lewensvatbaar is, is beperk. Ná sowat drie maande (tot Februarie) sal ons die voordeel verloor omdat koring al hoe duurder word soos die jaar vorder en mielies goedkoper,” sê Stander.

Goeie nuus
Mnr. Andries Theron, ondervoorsitter van Graan SA, sê koringboere is opgewonde oor dié ontwikkeling. “Tradisioneel is die koringaanbod hoër as die vraag daarna, wat beteken dat meulenaars weet hulle kan koop teen ’n prys wat hulle pas. Dié ontwikkeling sal egter die oorskot wegwerk, wat tot ’n beter koringprys kan lei.”

Die provinsie produseer jaarliks 600 000 ton koring, waarvan 450 000 ton tradisioneel per jaar verbruik word. Theron hoop die veevoervervaardigers se toetrede as koper sal sorg dat die oorskot vanjaar minder sal wees.

Stander sê alle voer sal egter nie met koring vervang word nie omdat sommige diere eerder met mielies gevoer moet word.

23 Januarie 2012

4
 
 
  • 561 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

onbekend 
23 Jan 2012 09:51

alles goed en wel, die rand wat inelkgeval ingevoerde koring. daar word bitter min plaaslike koring gevat , so die rand worry nie oor die kaap se koring nie , maar waarnatoe gaan die twee bote met ingevoerde mielies op. lekker deurmekaar

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Heiffer
  • Klawervlei stud farm
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction