Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuus / Nuus-artikel / Veldtog-geloods-teen-von-maltitz

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 22:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:71%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Veldtog geloods teen Von Maltitz

 

’n Veldtog genaamd “Shut up Eddie von Maltitz” is deur ’n menseregte-aksiegroep in Welkom geloods. Luidens ’n berig in Volksblad is die groep Hurag vasbeslote om sy nuwe veldtog suksesvol uit te voer. Von Maltitz boer by Ficksburg en is bekend vir die omstrede uitsprake wat hy in die openbaar maak.

Die groep oorweeg dit om Von Maltitz na die gelykheidshof toe te sleep. Mnr. David Stoffel, uitvoerende voorsitter van Hurag, sê hulle wil dié hof vra om teen Vol Maltitz se “haatspraak en rassistiese en diskriminerende uitsprake” op te tree.

Stoffel sê Von Maltitz moet sy trots sluk, om verskoning vra en stilbly. “Hy hou daarvan om op swart mense te skreeu en sê vir die straatverkopers die vrugte en groente wat hulle verkoop, kom van wit boere. Hulle moet hul eie mense se produkte verkoop.”

Von Maltitz lag glo egter oor die veldtog en sê hy baklei onder meer teen korrupsie, slegte paaie en vuil drinkwater. Hy het aan die koerant gesê: “Hulle gaan my nie stop nie. Hulle sal my nooit stilmaak nie. As George Bush (gewese Amerikaanse president) my nie kon stilmaak nie, sal hulle ook nie. Ek baklei vir dieselfde doel as hulle. Die klein snotneuse is kwaad vir my plakkate.”

Bron - Volksblad

3 Februarie 2012

3.8
 
 
  • 1113 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe

Kommentaar

Onbekende besoeker 
06 Feb 2012 06:21

Hoekom die man stilmaak? Hy het die moed om iets te doen en sit nie stil en toekyk hoe dinge agteruitgaan in SA nie. Kom ons staan agter hom. Daar word gestoomroller oor die blanke boer in SA en as iemand iets daaroor sê is dit verkeerd. Ons voorsien in elk geval die kos op die tafels van die land.

  • antwoord
Onbekende besoeker 
05 Feb 2012 12:52

Ek hoop jy het self gespel

  • antwoord
Onbekende besoeker 
04 Feb 2012 14:47

ja

  • antwoord
Flip Barnard 
04 Feb 2012 11:29

Ek ken Eddie persoonlik. Luister mooi wat hy se. Hy is nie teen swartmense nie, maar praat teen al die verkeerde dinge wat die ANC regering doen en verkondig. Die swartes drom om hom saam en luister wat hy se as hy in die straat loop. Sou hulle dit gedoen het as hy hulle te nakom? Nee, hulle respekteer hom eerder as ons ander wat net toebek toekyk. Ten minste probeer hy iets doen. Hou aan Eddie !!!

  • antwoord
Marthie Rabie 
03 Feb 2012 13:35

Eddie Von Maltitz, hou so voort. Ons is trots op jou en dankbaar vir wat jy doen . Ek ken jou omtrent my lewe lank en staan agter jou, voorspeod en sterkte.

  • antwoord

Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)

Jou e-pos adres sal nie vertoon word nie.

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Talle faktore bepaal mielieprys
  • Goeie neerslae - droogte nie gebreek
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction